Fiskaalvlieëvanger
(Aangestuur vanaf Sigelus silens)
Die fiskaalvlieëvanger (Sigelus silens) is 'n endemiese, algemene standvoël in die suide en ooste van sy gebied en 'n nie-broeiende winterbesoeker in die noorde van sy gebied. Die voël kom in die Suid-Afrika voor behalwe gedeeltes in die Noord-Kaap. Die voël is 18 – 20 cm groot en weeg 22 - 36 gram. In Engels staan die voël bekend as die fiscal flycatcher.
Fiskaalvlieëvanger | |
---|---|
Mannetjie en wyfie | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Sigelus Cabanis, 1850
|
Spesie: | S. silens
|
Binomiale naam | |
Sigelus silens (Shaw, 1809)
|
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Sigelus silens". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)