Simca 1100
Die Simca 1100 is 'n voertuig wat gebou is deur die Europese afdeling van die Chrysler-maatskappy. Die voertuig is van 1967 tot 1982 in Europa verkoop, waarna dit deur die Talbot Horizon vervang is.
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Simca |
Produksie | 1967–1982 |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Sedan |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | Simca S-4 |
Lengte | 3940 mm |
Breedte | 1590 mm |
Massa | LE 930 kg Special 940kg |
Asafstand | 2520 mm |
Die voertuig was met 'n aantal enjins beskikbaar:
- 944 cc – 45 Pk (33 kW)
- 1118 cc – 50/52/60 Pk (37/38/44 kW)
- 1204 cc – 59 Pk (43 kW)
- 1294 cc – 62/75 Pk (46/55 kW)
- 1442 cc – 83 Pk (61 kW)
Eksterne skakels
wysig- (fr) SIMCA 1100-werf Geargiveer 24 Desember 2005 op Wayback Machine
- (en) Simca 1100 ontwikkeling