Sioux Falls
(Aangestuur vanaf Sioux Falls, Suid-Dakota)
Sioux Falls (uitgespreek /ˌsuː ˈfɔːlz/) is die grootse stad in die Amerikaanse deelstaat van Suid-Dakota. Die stad het 'n bevolking van 123 975 in 2000 gehad.
Sioux Falls | |
Bynaam: Best Little City in America | |
Leuse: The Heart of America | |
Ligging van Sioux Falls in Suid-Dakota | |
Ligging van Suid-Dakota in die VSA | |
Land | Verenigde State van Amerika |
---|---|
Staat | Suid-Dakota |
Distrik | Minnehaha, Lincoln |
Regering | |
- Burgemeester | Paul TenHaken |
Oppervlakte | |
- Totaal | 145,9 km² (56,3 myl²) |
Bevolking (2008) | |
- Totaal | 154 997 |
- Digtheid | 1 062,3/km² (2 751,3/myl²) |
Areakode(s) | 605 |
Webwerf: www.siouxfalls.org |
Geografie
wysigSioux Falls lê in die suid-ooste van Suid-Dakota.