Sjabloon:Aardradius/doc
Hierdie sjabloon is vir die gebruik van die sterrekundige simbool R🜨 vir aardradius (die radius van ’n planeet uitgedruk in hoeveelhede van die Aarde se radius).
Gebruik
wysigGebruik dit so:
{{aardradius|3}}
Dit sal so lyk: 3 R🜨
As jy die simbool na die artikel oor aardradius wil laat skakel, gebruik:
{{aardradius|3|skakel=y}}
Dit sal so lyk: 3 R🜨