Die blou grafiek toon die persentasie (nie die werklike getalle nie) van see-
genera wat uitgewis is tydens enige tydperk. Dit verteenwoordig nie alle seespesies nie, net dié waarvan fossiele bestaan. Die name van die "Groot Vyf" uitwissings is klikbare hiperskakels.
(bron)