Sjabloon:Inligtingskas Musikale kunstenaar/Sjablooninfo
Hierdie is die inligtingskassjabloon vir musikale kunstenaars. Dit sluit in enige persoon wat musiek komponeer of uitvoer, insluitend musiekgroepe, orkeste, produksielede, ensovoorts. Groepslede kan op hul eie artikels as solokunstenaars, klassieke komponiste, of instrumentaliste beskryf word - afhangende van wat hulle in werklikheid is, natuurlik. Daar word onderskeid getref tussen vyf verskillende soorte musikale kunstenaars, naamlik: solo (vir sangers, ens.), groep (vir musiekgroepe), instrumenteel (vir instrumentaliste, platejoggies, ens.), klassiek (vir klassieke komponiste, klassieke opvoerders, insluitend alle sang wat onder die klassieke genre val, soos opera), klassieke orkes (enige groep wat klassieke musiek maak), produksie (vir almal wat direk tot die produksie van musiek bydra, maar nie self optree nie, soos liriekeskrywers, ens.), en tydelik (vir alle musikale projekte of samewerkings tussen aparte musikale entiteite, soos wanneer twee kunstenaars 'n liedjie saamsing, en hulle 'n naam vir daardie projek duidelik maak. Daar moet notisie geneem word dat hierdie tipe van projekte voornamelik by platejoggies voorkom).
Die tabel wys die veskillende kleurskemas:
Soort | Details | Kleur |
solo | Vir sangers/sangeresse (insluitend soliste en koriste, interpreteerders, sanger-instrumentaliste, ens.) Kunstenaars wat komponeer val nie onder hierdie groep nie. |
#7BB1DD122,178,221 |
groep | Vir groepe, duos, trios, formasies, orkeste (nie-klassiek) | #1290CB18,144,203 |
instrumenteel | Vir nie-vokale instrumentaliste (insluitend ghitariste, pianiste, saksofoniste, platejoggies, diverse musikante, ens.) Kunstenaars wat komponeer val nie onder hierdie groep nie. |
#B0D2ED177,210,236 |
klassiek | Vir klassieke soliste, interpreteerders, komponiste, operasangers/-sangeresse, ens. | #AAC4A9169,196,168 |
klassieke orkes | Vir klassieke orkeste en musiekgroepe. | #7EA47B125,164,123 |
produksie | Vir liriekeskrywers, produseerders, bestuurders, inginieurs en personeel rondom die produksie. | #9CB9BF156,185,192 |
tydelik | Tydelike kollaboratiewe projekte. | #8C8C8C140,140,140 |
Voorbeeld
Die volgende sintaks is gebruik om die voorbeeldsjabloon (die een met die groot Wikipedia-logo) te verkry:
{{Inligtingskas Musikale kunstenaar |Naam = Verhoognaam |Foto = Wikipedia-logo-af.png |Foto-grootte = |Foto-onderskrif = Onderskrif |Agtergrondkleur = groep |Geboortenaam = Naam Middelname Van |Alias = Naam |Oorsprong = Stigtingsplek en/of hooftuiste |Geboortedatum = Datum |Geboorteplek = Plek gebore |Sterftedatum = Datum |Sterfteplek = Plek dood |Beroep = Beroep |Genre = Genre |Tipe stem = Tipe |Instrumente = Instrument A, Instrument B |Aktiewe_jare = Jaar Dit - Jaar Dat |Uitgewer = Uitgewer |Invloede = Musiekgroep A, Kunstenaar B, Orkes C, ens. |Webwerf = http:// www . voorbeeld . com |Huidige_lede = Persoon A, Persoon B |Gewese_lede = Persoon A, Persoon B |Assosiasies = Musiekgroep A, Kunstenaar B, ens. |Logo = Voorbeeld.jpg }}
Gebruik
{{Inligtingskas Musikale kunstenaar |Naam = |Foto = Voorbeeld.jpg |Foto-grootte = |Foto-onderskrif = |Agtergrondkleur = |Geboortenaam = |Alias = |Oorsprong = |Geboortedatum = |Geboorteplek = |Sterftedatum = |Sterfteplek = |Beroep = |Genre = |Tipe stem = |Instrumente = |Aktiewe_jare = |Uitgewer = |Invloede = |Webwerf = |Huidige_lede = |Gewese_lede = |Assosiasies = |Logo = Voorbeeld.jpg }}
Hier volg nou voorbeelde vir die gebruik van die sjabloon, vir al die verskillende soorte kunstenaars en die kleurskemas wat daarmee meegaan. Let asb. daarop dat individue nie 'n oorsprong het nie, maar wel 'n geboortedatum en -plek.
Solo
Enya | |
Geboortenaam | Eithne Patricia Ní Bhraonáin |
Genres | Nuwe Era, instrumenteel, pop |
Beroep(e) | Sangeres, instrumentalis, komponis, uitgewer |
Etikette | Warner Music |
Assosiasies | Clannad |
Webwerf | Amptelike webwerf |
Voorbeelde van solokunstenaars is Bob Marley, Eric Clapton, Céline Dion, Claire Pichet, ensovoorts. Vir sulke mense moet jy in die "Agtergrondkleur"-veld skryf "solo" (sonder aanhalingstekens). Sien die leë voorbeeld hieronder, die ingevulde een daaronder, en die resultaat wat dit aan die regterkant gee.
Groep
Mando Diao | |
Die twee voorsangers en stigterslede van Mando Diao, Björn Dixgård und Gustaf Norén, in 2005. | |
Genres | Sweedse indierock |
Etikette | Universal Music AB, Mute, WM Sweden, Nettwerk, Nettwerk Productions, Mute U.S., EMI Sweden, Virgin Sweden |
Webwerf | www.mandodiao.com www.mandodiao.de |
Voorbeelde van musiekgroepe is Simon and Garfunkel, Buena Vista Social Club, Mano Negra, Rita Mitsouko, ensovoorts. Vir sulke groepe moet jy in die "Agtergrondkleur"-veld skryf "groep" (sonder aanhalingstekens). Sien die leë voorbeeld hieronder, die ingevulde een daaronder, en die resultaat wat dit aan die regterkant gee.
{{Inligtingskas Musikale kunstenaar |Naam = |Foto = |Foto-grootte = |Foto-onderskrif = |Agtergrondkleur = groep |Geboortenaam = |Alias = |Oorsprong = |Geboortedatum = |Geboorteplek = |Sterftedatum = |Sterfteplek = |Beroep = |Genre = |Tipe stem = |Instrumente = |Aktiewe_jare = |Uitgewer = |Invloede = |Webwerf = |Huidige_lede = |Gewese_lede = |Assosiasies = |Logo = }}
{{Inligtingskas Musikale kunstenaar |Naam = Mando Diao |Foto = Mando Diao The shirt came off.jpg |Foto-grootte = |Foto-onderskrif = Die twee voorsangers en stigterslede van Mando Diao, Björn Dixgård und Gustaf Norén, in 2005. |Agtergrondkleur = groep |Geboortenaam = |Alias = |Oorsprong = [[Borlänge]], [[Dalarna]], [[Swede]] |Geboortedatum = |Geboorteplek = |Sterftedatum = |Sterfteplek = |Beroep = |Genre = Sweedse indie rock |Tipe stem = |Instrumente = |Aktiewe_jare = 1995 — hede |Uitgewer = Universal Music AB, Mute, WM Sweden, Nettwerk, Nettwerk Productions, Mute U.S., EMI Sweden, Virgin Sweden |Invloede = |Webwerf = [http://www.mandodiao.com www.mandodiao.com]
[http://www.mandodiao.de www.mandodiao.de] |Huidige_lede = [[Gustaf Norén]]
[[Björn Dixgård]]
[[Carl-Johan Fogelklou]]
[[Samuel Giers]]
[[Mats Björke]] |Gewese_lede = [[Daniel Haglund]] |Assosiasies = |Logo = }}
Covergroep
Inligtingskas Musikale kunstenaar |
{{Inligtingskas Musikale kunstenaar |Naam = |Foto = Voorbeeld.jpg |Foto-grootte = |Foto-onderskrif = |Agtergrondkleur = covergroep |Geboortenaam = |Alias = |Oorsprong = |Geboortedatum = |Geboorteplek = |Sterftedatum = |Sterfteplek = |Beroep = |Genre = |Tipe stem = |Instrumente = |Aktiewe_jare = |Uitgewer = |Invloede = |Webwerf = |Huidige_lede = |Gewese_lede = |Assosiasies = |Logo = Voorbeeld.jpg }}
Instrumenteel
Jeckyll & Hyde | |
Genres | Jump, hardtrance |
Etikette | Square Beats |
Assosiasies | DJ Ruthless |
Webwerf | jeckyllandhyde.nl |
Voorbeelde van instrumentaliste of instrumentele groepe is Jimmy Page, Richie Ramone, DJ Assault, Oliver Jones, Jeckyll & Hyde, ensovoorts. Vir sulke individue of groepe moet jy in die "Agtergrondkleur"-veld skryf "instrumenteel" (sonder aanhalingstekens). Sien die leë voorbeeld hieronder, die ingevulde een daaronder, en die resultaat wat dit aan die regterkant gee.
{{Inligtingskas Musikale kunstenaar |Naam = |Foto = |Foto-grootte = |Foto-onderskrif = |Agtergrondkleur = instrumenteel |Geboortenaam = |Alias = |Oorsprong = |Geboortedatum = |Geboorteplek = |Sterftedatum = |Sterfteplek = |Beroep = |Genre = |Tipe stem = |Instrumente = |Aktiewe_jare = |Uitgewer = |Invloede = |Webwerf = |Huidige_lede = |Gewese_lede = |Assosiasies = |Logo = }}
{{Inligtingskas Musikale kunstenaar |Naam = Jeckyll & Hyde |Foto = |Foto-grootte = |Foto-onderskrif = |Agtergrondkleur = instrumenteel |Geboortenaam = |Alias = |Oorsprong = [[Nederland]] |Geboortedatum = |Geboorteplek = |Sterftedatum = |Sterfteplek = |Beroep = |Genre = [[Jump]], [[hardtrance]] |Tipe stem = |Instrumente = |Aktiewe_jare = |Uitgewer = [[Square Beats]] |Invloede = |Webwerf = [http://www.jeckyllandhyde.nl/ jeckyllandhyde.nl] |Huidige_lede = Maarten Vorwerk
Ruud van IJperen |Gewese_lede = |Assosiasies = [[DJ Ruthless]] |Logo = }}
Nie-vokale instrumentalis
Jim Eno | |
Jim Eno, 2007 | |
Gebore | 1966 Rhode Island |
Genres | Indierock |
Assosiasies | Spoon, The Alien BeatsVia Audio |
{{Inligtingskas Musikale kunstenaar |Naam = |Foto = |Foto-grootte = |Foto-onderskrif = |Agtergrondkleur = nie-vokale instrumentalis |Geboortenaam = |Alias = |Oorsprong = |Geboortedatum = |Geboorteplek = |Sterftedatum = |Sterfteplek = |Beroep = |Genre = |Tipe stem = |Instrumente = |Aktiewe_jare = |Uitgewer = |Invloede = |Webwerf = |Huidige_lede = |Gewese_lede = |Assosiasies = |Logo = }}
{{Inligtingskas Musikale kunstenaar |Naam = Jim Eno |Foto = Jimeno.jpg |Foto-grootte = |Foto-onderskrif = Jim Eno, 2007 |Agtergrondkleur = nie-vokale instrumentalis |Geboortenaam = |Alias = |Oorsprong = [[Austin]], [[Texas]], [[VSA]] |Geboortedatum = 1966 |Geboorteplek = [[Rhode Island]] |Sterftedatum = |Sterfteplek = |Beroep = |Genre = [[Indierock]] |Tipe stem = |Instrumente = [[Tromme]] |Aktiewe_jare = 1992-hede |Uitgewer = |Invloede = |Webwerf = |Huidige_lede = |Gewese_lede = |Assosiasies = [[Spoon]], [[The Alien BeatsVia Audio]] |Logo = }}
Klassiek
Wolfgang Amadeus Mozart | |
Portret van Wolfgang Amadeus Mozart deur Doris Stock (1789). | |
Geboortenaam | Johannes Chrysostomus Wolfgangus Theophilus Mozart |
Ook bekend as | Trazom Mozart Wolfgang |
Gebore | 27 Januarie 1756 Salzburg (Aartsbisdom van Salzburg) |
Sterf | 5 Desember 1791 Wene (Oostenryk) |
Genres | Simfonie Concertant Kamer Klavier Opera Koraal |
Beroep(e) | Vrymesselaar |
Voorbeelde van klassieke kunstenaars en/of komponiste is Maria Callas, Wolfgang Amadeus Mozart, Ludwig van Beethoven, Charles Münch, Jean-Philippe Rameau, ensovoorts. Vir sulke individue of (selde) groepe moet jy in die "Agtergrondkleur"-veld skryf "klassiek" (sonder aanhalingstekens). Sien die leë voorbeeld hieronder, die ingevulde een daaronder, en die resultaat wat dit aan die regterkant gee.
{{Inligtingskas Musikale kunstenaar |Naam = Wolfgang Amadeus Mozart |Foto = Mozart drawing by Doris Stock 1789.jpg |Foto-grootte = |Foto-onderskrif = Portret van Wolfgang Amadeus Mozart deur [[Doris Stock]] (1789). |Agtergrondkleur = klassiek |Geboortenaam = Johannes Chrysostomus Wolfgangus Theophilus Mozart |Alias = Trazom
Klassieke orkes
Orchestre de Paris | |
Genres | Klassiek |
Beroep(e) | Simfonieorkes |
Assosiasies | Chœur de l'Orchestre de Paris |
Webwerf | orchestredeparis.com |
Voorbeelde van klassieke orkeste is die Londense Filharmoniese Orkes, Hallé-koor, Berlinse Filharmoniese Orkes, Londense Simfonieorkes, ensovoorts. Vir sulke orkeste moet jy in die "Agtergrondkleur"-veld skryf "klassieke orkes" (sonder aanhalingstekens). Sien die leë voorbeeld hieronder, die ingevulde een daaronder, en die resultaat wat dit aan die regterkant gee.
{{Inligtingskas Musikale kunstenaar |Naam = |Foto = |Foto-grootte = |Foto-onderskrif = |Agtergrondkleur = klassieke orkes |Geboortenaam = |Alias = |Oorsprong = |Geboortedatum = |Geboorteplek = |Sterftedatum = |Sterfteplek = |Beroep = |Genre = |Tipe stem = |Instrumente = |Aktiewe_jare = |Uitgewer = |Invloede = |Webwerf = |Huidige_lede = |Gewese_lede = |Assosiasies = |Logo = }}
{{Inligtingskas Musikale kunstenaar |Naam = Orchestre de Paris |Foto = |Foto-grootte = |Foto-onderskrif = |Agtergrondkleur = klassieke orkes |Geboortenaam = |Alias = |Oorsprong = [[Parys]], [[Frankryk]] |Geboortedatum = |Geboorteplek = |Sterftedatum = |Sterfteplek = |Beroep = Simfonieorkes |Genre = Klassiek |Tipe stem = |Instrumente = |Aktiewe_jare = 1967 — hede |Uitgewer = |Invloede = |Webwerf = [http://www.orchestredeparis.com/ orchestredeparis.com] |Huidige_lede = '''Musiekdirekteur'''
Christoph Eschenbach
'''Vokale aktiwiteite-adviseur'''
Laurence Equilbey
'''Koordirekteure'''
Didier Bouture
Geoffroy Jourdain |Gewese_lede = '''Stigter'''
Charles Münch |Assosiasies = [[Chœur de l'Orchestre de Paris]] |Logo = }}
Produksie
Roma Ryan | |
Genres | Nuwe Era, fantasie |
Beroep(e) | Liriekeskryfster |
Assosiasies | Enya |
Voorbeelde van produksielede is Roma Ryan, Luc Plamondon, Steve Lillywhite, Donald K. Donald, Robert Caplain, ensovoorts. Vir sulke produksielede moet jy in die "Agtergrondkleur"-veld skryf "produksie" (sonder aanhalingstekens). Sien die leë voorbeeld hieronder, die ingevulde een daaronder, en die resultaat wat dit aan die regterkant gee.
{{Inligtingskas Musikale kunstenaar |Naam = |Foto = |Foto-grootte = |Foto-onderskrif = |Agtergrondkleur = produksie |Geboortenaam = |Alias = |Oorsprong = |Geboortedatum = |Geboorteplek = |Sterftedatum = |Sterfteplek = |Beroep = |Genre = |Tipe stem = |Instrumente = |Aktiewe_jare = |Uitgewer = |Invloede = |Webwerf = |Huidige_lede = |Gewese_lede = |Assosiasies = |Logo = }}
{{Inligtingskas Musikale kunstenaar |Naam = Roma Ryan |Foto = |Foto-grootte = |Foto-onderskrif = |Agtergrondkleur = produksie |Geboortenaam = |Alias = |Oorsprong = [[Belfast]], [[Noord-Ierland]] |Geboortedatum = |Geboorteplek = |Sterftedatum = |Sterfteplek = |Beroep = Liriekeskryfster |Genre = Nuwe Era, fantasie |Tipe stem = |Instrumente = |Aktiewe_jare = |Uitgewer = |Invloede = |Webwerf = |Huidige_lede = |Gewese_lede = |Assosiasies = [[Enya]] |Logo = }}
Tydelik
Voorbeelde van tydelike projekte is ..., ensovoorts. Vir sulke projekte moet jy in die "Agtergrondkleur"-veld skryf "tydelik" (sonder aanhalingstekens). Sien die leë voorbeeld hieronder, die ingevulde een daaronder, en die resultaat wat dit aan die regterkant gee.
{{Inligtingskas Musikale kunstenaar |Naam = |Foto = |Foto-grootte = |Foto-onderskrif = |Agtergrondkleur = tydelik |Geboortenaam = |Alias = |Oorsprong = |Geboortedatum = |Geboorteplek = |Sterftedatum = |Sterfteplek = |Beroep = |Genre = |Tipe stem = |Instrumente = |Aktiewe_jare = |Uitgewer = |Invloede = |Webwerf = |Huidige_lede = |Gewese_lede = |Assosiasies = |Logo = }}
Nie-opvoerende personeel
Inligtingskas Musikale kunstenaar |
{{Inligtingskas Musikale kunstenaar |Naam = |Foto = Voorbeeld.jpg |Foto-grootte = |Foto-onderskrif = |Agtergrondkleur = nie-opvoerende personeel |Geboortenaam = |Alias = |Oorsprong = |Geboortedatum = |Geboorteplek = |Sterftedatum = |Sterfteplek = |Beroep = |Genre = |Tipe stem = |Instrumente = |Aktiewe_jare = |Uitgewer = |Invloede = |Webwerf = |Huidige_lede = |Gewese_lede = |Assosiasies = |Logo = Voorbeeld.jpg }}
Verduideliking in besonderhede
Die onderstaande tabel is die kaal sjabloon, sonder dat enige parameters ingevul is:
{{Inligtingskas Musikale kunstenaar |Naam = |Foto = |Foto-onderskrif = |Agtergrondkleur = |Geboortenaam = |Alias = |Oorsprong = |Geboortedatum = |Geboorteplek = |Sterftedatum = |Sterfteplek = |Beroep = |Genre = |Tipe stem = |Instrumente = |Aktiewe_jare = |Uitgewer = |Invloede = |Webwerf = |Huidige_lede = |Gewese_lede = |Assosiasies = |Logo = }}
Naam
By naam word die verhoognaam van die kunstenaar of groep ingevul. Eithne Patricia Ní Bhraonáin sal byvoorbeeld as Enya hier gelys word, en 'n musiekgroep se naam word net so ingeskryf sonder enige dubbelsinnigheidsverwyderaars wat tussen hakies as die artikelnaam geskryf mag staan.
Foto
Soek 'n foto by die Engelse Wikipedia of by die Commons en voeg bloot die naam van die lêer by hierdie veld in. Om Beeld:Mando Diao The shirt came off.jpg dus as die beeld in die inligtingskas te gebruik, plaas bloot Mando Diao The shirt came off.jpg langs Foto =.
Foto-onderskrif
Verskaf 'n onderskrif vir die foto wat gebruik is.
Agtergrondkleur
Hierdie parameter verwys na die agtergrondkleur van die inligtingskas. Verskillende kleure word vir verskillende soorte musikale kunstenaars gebruik word. Die argumente wat by hierdie parameter gebruik kan word, is solo, groep, instrumenteel, klassiek, klassieke orkes, produksie, en tydelik. Sien Sjabloon:Inligtingskas Musikale kunstenaar vir meer inligting.
Geboortenaam
Vir indiwiduele musikale kunstenaars, die naam wat by geboorte aan hulle gegee is.
Alias
Enige ander verhoognaam waarby die persoon/groep bekend mag staan.
Oorsprong
Die voorstad, metropolitaanse gebied, provinsie, staat, land waaruit die musikale kunstenaar kom. Skryf dit in die formaat Dorp X, Provinsie Y (Land Z). Vir indiwidue, laat hierdie veld uit en skryf hul geboorteplek langs Geboorteplek =, tensy die twee oorte van mekaar verskil. Indien die persoon op een plek gebore is, maar algemeen daarvoor bekend is dat hy/sy van 'n ander plek is, skryf daardie plek langs hierdie parameter. Dit kan 'n plek wees waar die persoon groot geword het of vir 'n lang tyd gebly het.
Datums
Geen interne skakels word aan die datums gevoeg nie, aangesien die artikels wat sodoende geskakel word, nie verband hou met die artikel wat u skryf nie.
- Geboortedatum
- Die datum waarop die indiwidu gebore is. Vir groepe wat uit meer as een persoon bestaan, los hierdie afdeling bloot uit. Die eenvoudigste is om dit in die formaat DD MAAND JJJJ te skryf (maand uitgeskryf). Indien die persoon nog lewe, gebruik {{GDEO|JJJJ|MM|DD}} (jaar, maand en dag in syfers) — hierdie sjabloon bereken die ouderdom van die persoon en vertoon dit langsaan die geboortedatum. Inset van {{GDEO|1950|05|10}} gee die volgende: 10 Mei 1950{{GDEO}}-sjabloon. . GDEO staan vir "geboortedatum en ouderdom". Vir meer inligting, sien die
- Geboorteplek
- Die plek waar die indiwidu gebore is. Vir groepe word hierdie veld uitgelaat; skryf eerder hul oorsprong langs die oorsprong-parameter.
- Sterftedatum
- Die datum waarop die indiwidu die tydelike met die ewige verwissel het. Dit kan die eenvoudigste as JJJJ MAAND DD geskryf word (maand uitgeskryf), maar die ouderdom by afsterwe kan ook weergegee word deur {{SDEO|JJJJ|MM|DD|JJJ|MM|DD}} te gebruik, waar die eerste stel datums die geboortedatum verteenwoordig, en die laaste stel die sterftedatum. Alle datums word as syfers ingevul. Inset van {{SDEO|1950|05|10|2000|12|21}} gee die volgende: 21 Desember 2000 (op 50). SDEO staan vir "sterftedatum en ouderdom". Vir meer inligting, sien die {{SDEO}}-sjabloon.
- Sterfteplek
- Die plek waar die persoon gesterf het. Nie die plek waar die persoon ter aarde bestel is nie.
Beroep
Die beroep van die persoon of verhoogpersona. Dit kan insluit musikant/musikus, liedjieskrywer, komponis, of enige ander beroep wat die persoon beoefen buiten sy/haar aktiwiteit as musiekmaker. Los veld skoon vir groepe met meer as een lid.
Genre
Die genre waarin die indiwidu musiek gemaak het. Skryf alle genres in waarin materiaal al vrygestel is, maar vermy liefs lang lyste ongedokumenteerde begrippe en lang stryerye oor in welke genre die musiek val. Omvattende begrippe geniet dus voorkeur in hierdie afdeling.
Tipe stem
Die tipe stem van die solosanger of die voorsanger(es(-se)/s) van 'n groep. Voorbeelde sluit in bas of alt, of enige ander beskrywende term wat die tekstuur of toonhoogte van die stem(me) beskryf.
Instrumente
Die instrumente wat die indiwidu bespeel. Sal ons hierdie veld ook invul vir instrumente wat in 'n groep of orkes gespeel word? Bespreek gerus.
Aktiewe jare
Die jare waarin die indiwidu of groep aktief was. Vir verskillende tydsintervalle, skei dit met lynbreuke: voeg bloot
langsaan elke tydsinterval, behalwe die laaste een ('n mens wil tog nie 'n oop lyn in die inligtingskas hê nie).
Uitgewer
Al die uitgewers wat die kunstenaar se musiek oor die wêreld versprei. Laat die "Records", "Uitgewer" of enige ander oorbodige deel van die maatskappy/organisasie se naam weg. Skei name met kommas.
Invloede
Die musikale kunstenaar se ander musikale invloede, wat die groep/indiwidu self aangedui het. Sal ons ander nie-musikale invloede (waar van toepassing) ook hier invul?
Webwerf
Een amptelike, internasionale webwerf. Ander amptelike webwerwe kan onder ==Eksterne skakels== onderaan die bladsy gevoeg word. Skryf die webwerf in hierdie veld in as [http://www.webwerf.com webwerf.com] sodat die inligtingskas se breedte nie as gevolg van een stukkie inligting gerek word nie.
Huidige lede
Die huidige lede van 'n groep. Laat hierdie veld leeg vir indiwidue. Skei name met lynbreuke: voeg bloot
langs elke naam, behalwe die laaste een (waaronder mens natuurlik nie 'n lynbreuk wil laat nie).
Gewese lede
Presies dieselfde as hierbo, behalwe in hierdie geval word net lede gelys wat huidig nie meer lede van die groep is nie. Laat die veld leeg vir artikels oor indiwidue, aangesien d.m.v. Aktiewe_jare = aangedui word of hulle nog musiek maak.
Assosiasies
Musikale kunstenaars waarmee die indiwidu geassosieer word. Hierdie sluit slegs in: ander groepe waarin die indiwidu behoort (/het) of soloprojekte van die indiwidu of van indiwidue in 'n groter groep. Genre-verwantskappe is dus nie 'n geldige rede om vir 'n assosiasie te kwalifiseer nie.
Logo
Indien 'n logo beskikbaar is, plaas die naam van die lêer hier. Om Beeld:Kent logo.png bv. hier te gebruik, plaas bloot Kent logo.png in hierdie veld. Soek by die Engelse Wikipedia of by die Commons vir logos (die bestaan gewoonlik nie a.g.v. kopieregkwessies — die wat wel bestaan is gewoonlik lae-kwaliteit derivate of totale nuutskeppinge deur vrywilligers wat glad nie soos die oorspronklike lyk nie).
Sien ook
- Portaal:Musiek
- Wikipedia:Wikiprojek Musikale kunstenaars vir 'n handleiding oor die skryf van artikels oor musikale kunstenaars.
- Sjabloon:Inligtingskas Musikale kunstenaar/Kleurkeurder, die oorskakelaar wat die agtergrondkleur van die infoboks beheer.