Sjabloon:Toetsgevallekennisgewing/sandput
Dit is die sjabloontoetsgevallebladsy vir die sandput van Sjabloon:Toetsgevallekennisgewing. om die voorbeelde by te werk. Indien daar baie voorbeelde is van 'n ingewikkelde sjabloon, kan latere voorbeelde breek as gevolg van beperkings in Mediawiki, sien die HTML-kommentaar "NewPP limit report" in die gelewerde bladsy. Jy kan ook 'Brei sjablone uit' gebruik om die resultate van sjabloongebruike na te gaan. Jy kan toets hoe hierdie bladsy in die verskillende baadjies lyk met die volgende skakels: |
Dit is die Sjabloonsandputblad vir Sjabloon:Toetsgevallekennisgewing (verskil). Sien ook die meegaande subbladsy vir toetsgevalle. |
{{Toetsgevallekennisgewing}} moet boaan 'n /toetsgevalle-bladsy geplaas word, bv. 'n bladsy waar 'n toetsweergawe ('n “sandput”-weergawe) van 'n sjabloon vergelyk word met die weergawe tans in gebruik. Vir verdere inligting oor sjabloonsandputte en toetsgevallebladsye sien Wikipedia:Sjabloonsandput en -toetsgevalle.
Parameters
wysigJy kan die skakel na die ooreenstemmende sandputbladsy spesifiseer met die parameter: “sandputskakel”:
{{Toetsgevallekennisgewing|sandputskakel=../[alternatiewe sandputnaam hier]}}
Jy kan ook spesifiseer dat 'n ander teks as plaasvervanger dien vir die woord “sandput” wat in die sjabloon vertoon word, deur die parameter ”sandputnaam” te gebruik:
{{Toetsgevallekennisgewing|sandputskakel=../[alternatiewe sandputnaam hier] |sandputnaam=[alternatief vir “sandput” hier]}}
{{Toetsgevallekennisgewing | [sjabloonnaam] | skrapskakel = | sandputskakel = | sandputnaam = | kategorie = | styl = }}
- {{{1}}} (bv. Die eerste naamlose parameter)
- Volle naam van die sjabloon wat getoets word op hierdie bladsy, insluitende die "Sjabloon:"-voorsetsel. Indien uitgelaat word is die verstekwaarde die basisbladsy van die toetsgevallebladsy. Wees versigtig om nie enige voor- of agterspasies te gebruik by hierdie parameter nie, dit sal die vertoon van die sjabloonskakel beïnvloed.
- sandputskakel
- Die bladsy waarmee die sandput skakel in boodskapteikens. Dit kan 'n volle bladsynaam wees of net relatief tot die toetsgevallebladsy. Die verstekwaarde is "../sandput".
- sandputnaam
- Die teks wat vertoon word vir die sandputskakel. Die verstekwaarde is "sandput".
- kategorie
- Kategorie en sorteringsleutel om te gebruik vir die toetsgevallebladsy in stede van die verstek
[[Kategorie:Sjabloontoetsgevalle|{{PAGENAME}}]]
. Met die gebruik van die parameter word die dubbelvierkanthakie en "Kategorie:"-voorsetsel vereis. Om die kategorie te onderdruk, gebruik|kategorie=
(bv. kategorie sonder 'n waarde).
subbladsynaam- (verouderd) Stel die sandputskakel- en sandputnaam-parameters terselfdertyd in. Die waarde word voorgevoeg met "../" vir die sandputskakel, dus moet dit 'n bladsynaam wees relatief tot die basisbladsy. Byvoorbeeld,
bladsynaam=sandput3
kom neer opsandputskakel=../sandput3 |sandputnaam=sandput3
.
Gebruik
wysig{{Toetsgevallekennisgewing}}, die sjabloon sal byvoorbeeld sonder enige parameters die kennisgewing soos hierbo weergegee, produseer.
Sjabloondata
wysigToetsgevallekennisgewing moet boaan 'n /toetsgevalle-bladsy geplaas word, bv. 'n bladsy waar 'n toetsweergawe ('n "sandput"-weergawe) van 'n sjabloon vergelyk word met die weergawe tans in gebruik.
Parameter | Beskrywing | Soort | Status | |
---|---|---|---|---|
1 | 1 | Volle naam van die sjabloon wat getoets word op hierdie bladsy, insluitende die "Sjabloon:"-voorsetsel. Indien uitgelaat word is die verstekwaarde die basisbladsy van die toetsgevallebladsy. Wees versigtig om nie enige voor- of agterspasies te gebruik by hierdie parameter nie, dit sal die vertoon van die sjabloonskakel beïnvloed. | String | opsioneel |
sandputskakel | sandputskakel | Die bladsy waarmee die sandput skakel in boodskapteikens. Dit kan 'n volle bladsynaam wees of net relatief tot die toetsgevallebladsy.
| String | opsioneel |
sandputnaam | sandputnaam | Die teks wat vertoon word vir die sandputskakel.
| String | opsioneel |
kategorie | kategorie | Kategorie en sorteringsleutel om te gebruik vir die toetsgevallebladsy.
| String | opsioneel |
subbladsynaam | subbladsynaam | Stel die sandputskakel- en sandputnaam-parameters terselfdertyd in. Die waarde word voorgevoeg met "../" vir die sandputskakel, dus moet dit 'n bladsynaam wees relatief tot die basisbladsy. | String | verouderd |
Sien ook
wysig- {{Dokumentasie}}, vir gebruik aan die onderkant van sjablone en hul /sandput-bladsye.
Die bostaande dokumentasie is ingesluit vanaf Sjabloon:Toetsgevallekennisgewing/doc. (wysig | geskiedenis) Redigeerders kan eksperimenteer in hierdie sjabloon se sandput (wysig | verskil) en toetsgevalle (wysig) blaaie. Plaas asseblief kategorieë op die /doc-subbladsy. Subbladsye vir die sjabloon. |