Sjabloon:Triptofaanmetabolisme deur menslike mikrobiota

Triptofaanmetabolisme deur menslike mikrobiota
Triptofaanmetabolismediagram

Triptofaan

Clostridium
sporogenes
Lacto-
bacilli
Triptofanase-
produserende
bakterieë

IPA I3A Indool

IPA I3A Indool Indoksiel-
sulfaat
AST-120 AhR Intestinale
immuun-
selle

Intestinale
epiteel
PXR T J Slymvlieshomeostase
TNF-α
Junction proteïen-
 koderende
 Boodskapper-
 RNS'e

L sel GLP-1

Neuronbeskermer
↓Aktivering van gliaalselle en astrosiete
↓4-Hidroksie-2-nonenal vlakke
DNS-skade
Antioksidant
–inhibeer β-amiloïed-fibrielvorming

Handhaaf slymvliesreaktiwiteit
↑Interleukien-22-produksie

Geassosieer met bloedvatsiekte
↑Oksidatiewe spanning
↑Gladdespiersel-
 vermeerdering
↑Aortawanddikte en
 -kalsifisering

Geassosieer met chroniese niersiekte
↑Nierdisfunksie

Die beeld hierbo bevat skakels waarop geklik kan word.
Die beeld hierbo bevat skakels waarop geklik kan word.
Die biosintese van bioaktiewe komponente (indool en sekere afgeleides) van triptofaan deur bakterieë in die derm.[1] Indool word uit triptofaan geproduseer deur bakterieë wat triptofanase produseer.[1] Clostridium sporogenes metaboliseer indool in 3-indoolpropioonsuur (IPA),[2] 'n hoogs senuweebeskermende antioksidant wat hidroksielradikale onskadelik maak.[1][3][4] IPA bind in die derm aan pregnaan X reseptore (PXR) in intestinale selle, om slymvlieshomeostase en skansfunksie te verberbeter.[1] Na absorpsie uit die derm en verspreiding na die brein, bied IPA 'n beskermende uitwerking teen serebrale isgemie en Alzheimer se siekte.[1] Lactobacillus spesies metaboliseer triptofaan na indool-3-karboksalehied (I3A) op die arielkoolwaterstofreseptor (AhR) inwerk in intestinale immuunselle, wat op hulle beurt interleukin-22 (IL-22) produseer.[1] Indool self tree op as 'n glukagon-agtige peptied-1 (GLP-1) sekretagoog by intestinale L selle, en as 'n ligand vir AhR.[1] Indool kan ook deur die lewer gemetaboliseer word tot indoksielsulfaat, 'n stof wat by hoë konsentrasies toksies is, en geassosieer word met bloedvatsiekte en nierdisfunksie.[1] AST-120 ('n vorm van geaktiveerde koolstof), is 'n intestinale absorbent wat mondeling geneem kan word, en wat dan indool absorbeer, wat dan die konsentrasie van indoksielsulfaat in die bloedplasma verminder.[1]
Dokumentasie-ikoon Sjabloondokumentasie

Om hierdie sjabloon soos dit hier staan in te sluit, gebruik:
{{Triptofaanmetabolisme deur menslike mikrobiota}}

Om hierdie sjabloon met 'n hoof of met 'n ander belyning in te stel, gebruik:
{{Triptofaanmetabolisme deur menslike mikrobiota | align=(left/right/center) | header=(gewenste hoof) | header align=(left/right/center) | header background=(color hex code)}}

Die beeld se alternatiewe teks (d.i. |alt=-parameter) is "Triptofaanmetabolismediagram".

Verwysings

wysig
  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 1,5 1,6 1,7 1,8 Zhang LS, Davies SS (April 2016). "Microbial metabolism of dietary components to bioactive metabolites: opportunities for new therapeutic interventions". Genome Med. 8 (1): 46. doi:10.1186/s13073-016-0296-x. PMC 4840492. PMID 27102537.
  2. Wikoff WR, Anfora AT, Liu J, Schultz PG, Lesley SA, Peters EC, Siuzdak G (Maart 2009). "Metabolomics analysis reveals large effects of gut microflora on mammalian blood metabolites". Proc. Natl. Acad. Sci. U.S.A. 106 (10): 3698–3703. doi:10.1073/pnas.0812874106. PMC 2656143. PMID 19234110.
    IPA metabolisme diagram
  3. "3-Indolepropionic acid". Human Metabolome Database. University of Alberta. Besoek op 12 Oktober 2015.
  4. Chyan YJ, Poeggeler B, Omar RA, Chain DG, Frangione B, Ghiso J, Pappolla MA (Julie 1999). "Potent neuroprotective properties against the Alzheimer beta-amyloid by an endogenous melatonin-related indole structure, indole-3-propionic acid". J. Biol. Chem. 274 (31): 21937–21942. doi:10.1074/jbc.274.31.21937. PMID 10419516.