Hierdie is 'n {{dokumentasie}}-bladsy vir Sjabloon:Verwysings. Dit bevat gebruiksinligting, kategorieë en ander inhoud wat nie deel is van die oorspronklike sjabloonbladsy nie.
Hierdie verwysingsjabloon verskaf formaterings- en organisatoriese funksionaliteit vir voetnotas. Dit vang die <references />-merker vas wat deur die cite.php MediaWiki-uitbreiding gebruik word om die lys van verwysings te vertoon soos omskryf deur <ref>-etikette. Dit voeg ook ondersteuning by vir 'n verkleinde fontgrootte, kolomme, groepe en lysgebaseerde verwysings.
kolomtelling: 'n natuurlike getal wat die vasgestelde kolomme aandui waarin die verwysingslys weergegee moet word. Voorbeeld: |2 – hierdie eienskap is verouderd soos uiteengesit hieronder en moet nie verder gebruik word nie.
kolomwydte: 'n Tipografiese maateenheid soos em, wat die wydte van die verwysingslyskolomme spesifiseer. Voorbeeld: |30em. (Neem kennis: geen spasie bv. nie |30 em nie.)
verwysings: gebruik saam met lysgebaseerde verwysings.
groep: identifiseer volgens naam die subgroep van verwysings om weer te gee; die waarde moet ooreenstem met die wat inlyn gebruik word, bv., {{Verwysings|groep=groepnaam}} gee alle verwysings weer met 'groepnaam' as die groep se naam (<ref group=groepnaam>). Daar is vyf voorafgedefinieerde groepname wat die lys verskillend stileer. Sien § Gegroepeerde verwysings hieronder.
lysstyl: spesifiseer die styl wat gebruik sal word wanneer die verwysingslys weergegee word. Die verstekwaarde is 'n genommerde lys. Wanneer gestel is sal dit die styl wat deur die |groep=-parameter ingestel is tenietdoen, sonder om die groepsfunksionaliteit te beïnvloed. Sien § Lysstyle hieronder.
Hierdie parameters is verouderd en moet verwyder of vervang word indien daarop afgekom word.
kolwydte/colwidth: dieselfde as om kolomwydte te spesifiseer in die eerste naamlose parameter.
close: Tot met 2014 is hierdie parameter |close=1 gebruik om 'n fout te omseil by die gebruik van die veelvoudige gebruik van {{Verwysings}} op dieselfde bladsy.
Webblaaierondersteuning: Internet Explorer 10+, Firefox 2+, Chrome 4+, Safari 3.1+, Opera 11.1+
Deur {{Verwysings|30em}} te gebruik sal kolomme geskep word met 'n minimum wydte van 30 em, wat die webblaaier in staat stel om outomaties die aantal kolomme te kies volgens die wydte van die webblaaier. Kies 'n kolomwydte wat gepas is vir die gemiddelde wydte van die verwysings op die bladsy. 'n Wydte-afmeting moet ooreenstem met die formaat soos uiteengesit in CSS 2.1 Syntax and basic data types: Lengths; spesifiek moet daar geen spasie tussen die getal en eenheid wees nie.
Met {{Verwysings|2}} sal 'n tweekolomverwysingslys afgedwing word, en {{Verwysings|3}} sal 'n driekolomverwysingslys afdwing, en so voorts. Hierdie kenmerk is nou verouderd ten gunste van die keuse soos hierbo uiteengesit, wat meer gepas is vir buigbare formatering volgens 'n verskeidenheid van vertoonvenstergroottes, van mobiele fone en tablette tot wyeskermvertoontoestelle. Die afdwing van 'n vaste hoeveelheid kolomme is uitgeskakel vir 'n mobiele beeld.
Die gebruik van kolomme kan lei tot Weduwee- en weesreëls, waar 'n aanhaling onderaan 'n kolom opgebreek kan word na die bokant van die volgende kolom. MediaWiki:Common.css sluit CSS-reëls in om te verhoed dat lysitems opbreek tussen twee kolomme. Weduweereëls kan in uiterste gevalle nog steeds voorkom, soos met 'n verwysingslys wat in kolomme weergegee word en slegs 'n enkele verwysings gespesifiseer is.
Markeerteks
Weergegee as
Lorem ipsum.<ref>Bronnaam, toegangsdatum, ens.</ref>
Lorem ipsum dolor sit amet.
==Verwysings==
{{Verwysings|3}}
Lorem ipsum.<ref>Naam van bron, toegangsdatum, ens.</ref>
Lorem ipsum dolor sit amet.<ref>Naam van bron, toegangsdatum, ens.</ref>
Lorem ipsum dolor sit amet.<ref>Naam van bron, toegangsdatum, ens.</ref>
Lorem ipsum dolor sit amet.<ref>Naam van bron, toegangsdatum, ens.</ref>
Lorem ipsum dolor sit amet.<ref>Naam van bron, toegangsdatum, ens.</ref>
==Verwysings==
{{Verwysings|2}}
Lorem ipsum.[1]
Lorem ipsum dolor sit amet.[2]
Lorem ipsum dolor sit amet.[3]
Lorem ipsum dolor sit amet.[4]
Lorem ipsum dolor sit amet.[5]
Lorem ipsum.<ref>Naam van bron, toegangsdatum, ens.</ref>
Lorem ipsum dolor sit amet.<ref>Naam van bron, toegangsdatum, ens.</ref>
Lorem ipsum dolor sit amet.<ref>Naam van bron, toegangsdatum, ens.</ref>
Lorem ipsum dolor sit amet.<ref>Naam van bron, toegangsdatum, ens.</ref>
Lorem ipsum dolor sit amet.<ref>Naam van bron, toegangsdatum, ens.</ref>
==Verwysings==
{{Verwysings|20em}}
Lorem ipsum.[1]
Lorem ipsum dolor sit amet.[2]
Lorem ipsum dolor sit amet.[3]
Lorem ipsum dolor sit amet.[4]
Lorem ipsum dolor sit amet.[5]
'n Lys van verwysings kan gedefinieer word binne {{Verwysings}} deur van die |verwysings=-parameter gebruik te maak, net soos deur vernoemde <ref name="...">...</ref>-elemente binne die <references>...</references>-houer. Daar is nuwe foutboodskappe betrokke by hierdie kenmerk, gedokumenteer by Hulp:Verwysingsfoute, insluitende een vir verwysings gespesifiseer in {{Verwysings}} maar wat nie binne die houer gebruik word nie.
Dit is 'n verwysing 1.<ref name="naam1" />
Dit is 'n verwysing 2.<ref name="naam2" />
==Verwysings==
{{Verwysings|verwysings=
<ref name="naam1">inhoud1</ref>
<ref name="naam2">inhoud2</ref>
}}
Verwysings kan gegroepeer word in verskillende dele (vir verduidelikings, tabelverwysings en so meer) via groep=:
<ref group=groepnaam>
waar groepnaam (as voorbeeld) notas is of bronne. Die groepnaam hoef nie in aanhalingstekens te wees nie; dit verskil van die voetnotamerker waar aanhalingstekens vereis word indien die groepnaam spasies bevat.
Elke groep wat in die artikel gebruik word moet 'n ooreenstemmende verwysingslys hê:
Daar bestaan voorafgedefinieerde groepname wat outomaties die etikette in die voetnotamerkers en verwysingslyste tot ander style instel. Dus, deur {{Verwysings|groep=lower-alpha}} te kies word die groep gestel na lower-alpha en sal die verwysingslys kleinletteralfabetkarakters vertoon. Die ooreenstemmende voetnotamerker kan gevorm word met <ref group=lower-alpha>...</ref>. Dit word makliker gemaak met 'n reeks sjablone om die groep/etiket-style te stel vir die voetnotamerker en die verwysingslys:
Soos genoem in § Voorafgedefinieerde groepe, bestaan daar voorafgedefinieerde groepe wat lysstilering outomaties byvoeg. Die gebruik van gelyste sjablone is meer gerieflik as |lysstyl=.
Verwysingslyste is by verstek genommerde lyste. Met die gebruik van die |lysstyl=-parameter, kan beheer word hoe die lys weergegee word. Byvoorbeeld, |lysstyl=upper-roman sal maak dat verwysings gemerk word met Romeinse syfers in plaas van desimale getalle. Die parameter aanvaar enige geldige CSS-waarde gedefinieer vir list-style-type soos hieronder aangedui.
CSS2 list-style-type waardes is verouederd in CSS 2.1[2]
...maar word steeds deur sekere blaaiers ondersteun.
hebrew
teks
teks
teks
teks
Internet Explorer
Firefox
Safari
Chrome
Opera
6
7
8
9
10
3
4
5
4
5
9
10
11
12
10
11
12
cjk-ideographic
teks
teks
teks
teks
Internet Explorer
Firefox
Safari
Chrome
Opera
6
7
8
9
10
3
4
5
4
5
9
10
11
12
10
11
12
hiragana
teks
teks
teks
teks
Internet Explorer
Firefox
Safari
Chrome
Opera
6
7
8
9
10
3
4
5
4
5
9
10
11
12
10
11
12
katakana
teks
teks
teks
teks
Internet Explorer
Firefox
Safari
Chrome
Opera
6
7
8
9
10
3
4
5
4
5
9
10
11
12
10
11
12
hiragana-iroha
teks
teks
teks
teks
Internet Explorer
Firefox
Safari
Chrome
Opera
6
7
8
9
10
3
4
5
4
5
9
10
11
12
10
11
12
katakana-iroha
teks
teks
teks
teks
Internet Explorer
Firefox
Safari
Chrome
Opera
6
7
8
9
10
3
4
5
4
5
9
10
11
12
10
11
12
Dit is moontlik om |lysstyl= so te gebruik dat die etikette vir die voetnotamerker en verwysingslysmerker verskil. Dit moet egter met sorg gebruik word aangesien dit vir lesers verwarrend kan wees. Byvoorbeeld:
Indien 'n beeld aan die linkerkant van 'n verwysingslys geplaas word, kan die lys onderdeur die beeld vloei en sodoende die verwysingsnommers afsny of agter die beeld versteek, na gelang van die webblaaier.
Markeerteks
Weergegee as
Lorem ipsum dolor sit amet.<ref>Lorem ipsum dolor sit amet.</ref><ref>Lorem ipsum dolor sit amet.</ref>
==Verwysings==
[[Lêer:Example.png|links|duimnael|100px]]
{{Verwysings}}
Om die kwessie op te los maak gebruik van die kolomeienskap. Indien kolomme nie gepas is nie, stel dit eenvoudig na een kolom met {{Verwysings|1}}. Let op dat indien die lys langer as die beeld is sal die spasie onder die beeld leeg bly. Dit is aan te beveel om 'n opmerking te los sodat latere redigeerders kan verstaan wat hier gepoog is.
Markeerteks
Weergegee as
Lorem ipsum dolor sit amet.<ref>Lorem ipsum dolor sit amet.</ref><ref>Lorem ipsum dolor sit amet.</ref>
==Verwysings==
[[Lêer:Example.png|links|duimnael|100px]]
{{Verwysings|1}}<!--Stel na een kolom om vloeiprobleme met 'n linker vloeiende beeld op te los.-->
Die fontgrootte behoort te verminder tot 90% by meeste webblaaiers, maar dit kan voorkom of dit teen 100% vertoon vir Internet Explorer en moontlik ander webblaaiers.[1] Sedert 21 Desember 2010, het die standaard <references />-etiket dieselfde fontstilering.
Veelvuldige kolomme word gegenereer deur van CSS3 gebruik te maak wat nog onder ontwikkeling staan; dus sal net webblaaiers wat die multi-column-eienskap behoorlik ondersteun veelvuldige kolomme vertoon met {{Verwysings}}.[2][3]
Deur jou CSS te redigeer, kan die persoonlike voorkoms van die verwysingslys gepasmaak word. Klik die Voorkoms-oortjie in Voorkeure, klik dan op die gekose 'omslag', Custom CSS. Na die wysiging gestoor is, volg die instruksies boaan die bladsy om te skrap. Sien Wikipedia:Omslag#Pasmaak (gevorderde gebruikers) vir meer hulp.
Fontgrootte
Die fontgrootte vir alle verwysingslyste pas aan na 90% van die standaardgrootte. Om dit te verander, voeg die volgende by:
Hierdie sjabloon vertoon die lys voetnotas aan die einde van 'n artikel en verskaf bykomende formaterings- en organisasie-opsies. Na jy op "Invoeg" geklik het en terugkeer na normale wysiging sal jy nie die verwysingslys kan sien nie. Eers na jy "Stoor bladsy" geklik het en terug is in die normale leesmodus sal die verwysingslys verskyn en bywerkings sigbaar wees, sien T53146.
Sjabloonparameters
Parameter
Beskrywing
Soort
Status
Kolomme / Kolomwydte
1kolwydte
Twee modusse word ondersteun. Eerste modus (verouderd): heel getal van vaste kolomme waarin die verwysingslys weergegee sal word. Tweede modus (aanbeveel): tipografiese maateenheid soos bv. 'em', wat die wydte van die verwysingslyskolomme spesifiseer, bv '33em'; neem kennis dat '33 em' nie erken sal word nie
Verstek
1
String
opsioneel
Lysstyl
lysstyl
Spesifiseer die styl wat gebruik sal word as die verwysingslys genommer word; aanvaar enige geldige CSS-waarde gedefinieer vir list-style-type
Verstek
decimal
String
opsioneel
Groep
groep
Groep is 'n identifikasie wat die verwysings wat vertoon word beperk. Sonder hierdie parameter vertoon die sjabloon slegs verwysings sonder 'n groepsidentifikasie. Met 'n groepsidentifikasie gespesifiseer sal slegs verwysings met 'n ooreenstemmende groepsidentifiaksie verwerk word. Die res word eenkant gelaat.
String
opsioneel
Lys van verwysings
verwysings
Verskaf 'n ruimte om benoemde verwysings te definieer vir verbruik in die artikel. Verwysings in hiedie ruimte gedefinieer word nie vertoon nie behalwe as dit iewers in die artikel gebruik word.
↑Sien en:User:Edokter/fonttest vir 'n vergelyking van vontgroottes vir verskillende webblaaiers; sien previous discussions oor die verandering van die fontgrootte om die IE-kwessie op te los.