Sjabloonbespreking:Dokumentasie/einde boks
Jongste opmerking: 11 jaar gelede deur Naudefj
Die ding het gewerk tot jy dit weer verander het. Hoekom krap jy aan alles? Winston (kontak) 12:14, 8 April 2013 (UTC)
- Wat werk nie? Ek probeer juis om die gedeeltes wat jy uitgesny het terug te sit, omdat dit net vir seker gevalle voorsiening maak. Groete. Frank (kontak) 13:12, 8 April 2013 (UTC)