Sjiao Hong-Ren
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Sjiao Hong-Ren (Tradisionele Sjinees: 蕭閎仁, Vereenvoudigde Sjinees: 萧闳仁, pinyin: Xiāo Hóng Rén, gebore 24 Augustus 1984) is 'n Taiwannese sanger. Hy het op die ouderdom van 11 bekendheid in Taiwan verwerf toe hy 'n gewilde sangkompetisie gewen het. Hy het in 2008 met sy selfgetitelde album, 蕭閎仁 (Sjiao Hong-Ren), wat deur Sony BMG Music Entertainment (TW) uitgegee is, gedebuteer. Sedertdien stel hy twee verdere albums vry; die nuutste een is op 31 Desember 2012 vrygestel en heet 蕭閎仁第三張創作專輯 (Sjiao Hong-Ren Derde Kreatiewe Album).
Sjiao Hong-Ren | |
---|---|
Gebore | 24 Augustus 1984 |
Genres | C-pop, C-rock |
Beroep(e) | Sanger-liedjieskrywer, musikant |
Instrumente | stem, klavier |
Jare aktief | 2008 - hede |
Etikette | Sony BMG Asia |
Eksterne skakels
wysig- Sjiao Hong-Ren op Facebook (zh)