Sjimkent
stad in Kasakstan
Sjimkent (Kasaks: Шымкент; Russies: Чимкент, Tsjimkent) is 'n stad in Kasakstan. Dit is bekend vir sy kultuur. Die stad het ook 'n internasionale lughawe.
Шымкент | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Kasakstan |
Administratiewe gewes | Suid-Kasakstan |
Koördinate | 42°19′N 69°35′O / 42.317°N 69.583°O |
Stigting | 1854 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 347 vk km |
Bevolking: | |
- Totaal (2011) | 637 800 |
Tydsone | UTC +6 |