Skarlakenrooi
#FF2400 |
Die kleur skarlaken is 'n helderrooi met 'n effense oranje skynsel. In die spektrum van sigbare lig, en op die tradisionele kleurwiel, is dit kwartpad tussen rooi en oranje, effens minder oranje as vermiljoen.
Kleurkoördinate
wysigVolgens verskeie kleurskemas word skarlaken as volg voorgestel:
Model | Koördinate |
---|---|
Heksadesimale kode | #FF2400 |
RGB-kleurmodel | (255, 36, 0) |
CMYK | (0, 85, 100, 0) |
HSV | (8.5°, 100%, 100%) |
Sien ook
wysig