Skoonmakergarnaal
Skoonmakergarnaal is die volksnaam vir 'n aantal swemmende tienpotige skaaldiere, wat ander organismes van parasiete skoonmaak. Hulle behoort aan enige van drie families: Hippolytidae, Palaemonidae, en Stenopodidae .[1]
Verwysings
wysig- ↑ "Cleaner Shrimp". Wetwebmedia. Besoek op 15 Augustus 2006.