Skrofulose[1] is 'n verouderde term vir tuberkulose van die skelet of die limfkliere (Mikobakteriële servikale limfadenitis), veral in kinders.

Skrofulose
Klassifikasie en eksterne bronne
Skrofulose in die nek
Skrofulose in die nek
ICD-10 A18.4
ICD-9 017.2
DiseasesDB 31259
MedlinePlus   001354
eMedicine ent/524
MeSH D014388
Mediese waarskuwing
Koning Clovis I genees skrofulose deur aanraking.

Die ou Engelse naam is die "King's Evil" omdat geglo is dat die siekte genees kon word deur aanraking deur die heersende monarg ("The King's Touch"). Die gebruik het veral in Frankryk en Engeland posgevat.

Verwysings

wysig
  1. king's evil. (2008). Encyclopædia Britannica. Deluxe Edition. Chicago: Encyclopædia Britannica.

Eksterne skakels

wysig