Slagting van Wounded Knee
Die Slagting van Wounded Knee (Engels: Wounded Knee Massacre) was 'n skermutseling waarin die 7de Berede Divisie (U.S. 7th Cavalry) van die Amerikaanse leër op 29 Desember 1890 'n groep van die Minneconjou Lakota Sioux uitgemoor het. Die berede troepe het vier Hotchkiss-kanonne teen die Sioux gebruik. Sowat 200 Sioux-vroue en -kinders het ook omgekom. Die Sioux was navolgers van 'n godsdienstig-politiese sekte. Die insident by Wounded Knee word beskou as die afsluiting (hoewel nog nie die heel laaste skermutseling nie) van die oorlog tussen die Indiane en die ander Amerikaners om beheer van die westelike VSA.
Slagting van Wounded Knee | |||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Deel van die Ghost Dance-oorlog en die Sioux-oorloë | |||||||
Massagraf vir die gesneuwelde Lakota na die konflik op Wounded Knee Creek | |||||||
| |||||||
Strydende partye | |||||||
Verenigde State | Miniconjou Lakota Hunkpapa Lakota | ||||||
Bevelvoerders | |||||||
James W. Forsyth | Spotted Elk (†) | ||||||
Sterkte | |||||||
500 effektiewe:
|
120 mans[2]
| ||||||
Ongevalle | |||||||
25 gedood, 39 gewond (6 noodlottig) |
omstreeks 300: 90 mense gedood 200 vroue en kinders vermoor[3] 51 gewond(7 noodlottig) Inheemse Amerikaanse verliese sluit burgerlike ongevalle in |
Verwysings
wysigVerdere leesstof
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Slagting van Wounded Knee.
- Coleman, William S.E. Voices of Wounded Knee, University of Nebraska Press (2000). ISBN 0803215061.
- Smith, Rex Alan. Moon of Popping Trees, University of Nebraska Press (1981). ISBN 0803291205.
- Utley, Robert. The Indian Frontier 1846-1890, University of New Mexico Press (2003). ISBN 0826329985.
- Yenne, Bill. Indian Wars: The Campaign for the American West, Westholme (2005). ISBN 1594160163.
- Brown, Dee. Bury my Heart at Wounded Knee: An Indian History of the American West, Owl Books (1970). ISBN 0805066691.