Slangrivier (Buffels)
Die Slangrivier is 'n rivier wat in die noordweste van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika vloei. Die rivier ledig in die Buffelsrivier wat later by die Tugela aansluit.
Slangrivier | |
---|---|
Stroomgebied | KwaZulu-Natal |
Hoofrivier | Tugelarivier |
Monding | Buffelsrivier |
Monding-hoogte | 1 495 m |
Koördinate: 27°24′37″S 29°54′31″O / 27.41028°S 29.90861°O |
Eksterne skakel
wysig- Google-kaart van die Slangrivier se monding by Geonames.org (cc-by)