Smoushoogte
bergpas in Suid-Afrika
Smoushoogte is ‘n pas op die P2243-grondpad tussen Matjiesfontein en Sutherland in Suid-Afrika.
Dit lê by 32° 48′ 44.9″ suid, 20° 42′ 12.6″ oos, tussen die pas Bakenshoogte en die Komsbergpas en in die voetheuwels van die Klein-Roggeveldberge. Hierdie pas bereik ‘n hoogte van 1 236 m bo seevlak en ‘n maksimum helling van 1:14.
Lees ook
wysigBron
wysig- Slingsby, Peter: Tankwa-Karoo & the Roggeveld Escarpment. Slingsby Maps, 2018. www.slingsbymaps.com