Soignies
Soignies ([swa'ɲi]), Nederlands: Zinnik, Pikardies en Wallonies: Sougniye, is 'n Belgiese stad en munisipaliteit in die Waalse provinsie Hainaut. Die munisipale gebied het sowat 26 000 inwoners (2010) en 'n oppervlakte van 110 km².
Ligging in Hainaut | Wapen |
Vlag | |
Land | België |
Gewes (deelstaat) | Wallonië |
Provinsie | Hainaut |
Koördinate | 50°35′N 4°4′E / 50.583°N 4.067°O |
Stigting | 7de eeu |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 110,3 vk km |
Hoogte bo seevlak | 70-140 m bo seespieël |
Bevolking: | |
- Totaal (1 Januarie 2017) | 27 435 |
- Bevolkingsdigtheid | 249/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
Burgemeester | Marc de Saint Moulin (PS) |
Amptelike webwerf | soignies.be |
Etimologie
wysigDie naam Soignies het sy oorsprong in die Keltiese sagunnia wat later na Sunniacum gelatiniseer is en "nedersetting aan die Senne-rivier" beteken.
Geografie
wysigDie huidige munisipaliteit Soignies behels naas die naamgewende stad die dorpe Casteau in die suide; Chaussée-Notre-Dame-Louvignies, Horrues, Neufvilles in die weste; Naast en Thieusies in die suidooste.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Soignies. |