Soldeerpasta
Soldeerpasta bestaan uit klein metaaldeeltjies wat met 'n vloeimiddel gemeng is, en word in oppervlakmontering gebruik om elektroniese komponente aan 'n gedrukte stroombaan te soldeer.
Sien ook
wysigBronnelys
wysig- Tarr, Martin "Solder paste basics" Geargiveer 12 November 2010 op Wayback Machine Online postgraduate courses for the electronics industry. University of Bolton.
Eksterne skakels
wysigSien soldeerpasta in Wiktionary, die vrye woordeboek. |