Solnetsjni (Astrachan-oblast)

dorpie in Krasnojarski-rajon van Astrachan-oblast, Rusland

Solnetsjni (Russies: Солнечный) is 'n dorpie in Krasnojarski-rajon van Astrachan-oblast, Rusland. Dit behoort tot die Krasni Jar Plaaslike Munisipaliteit en lê op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta. Die dorpie se naam kom van die Russiese woord vir "sonnig".

Solnetsjni

Солнечный
Dorpie
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland
Solnetsjni is in Astrachan-oblast
Solnetsjni
Solnetsjni
Die ligging van Solnetsjni in Astrachan-oblast
Koördinate: 46°31′09″N 48°19′49″O / 46.51917°N 48.33028°O / 46.51917; 48.33028
LandVlag van Rusland Rusland
DeelgebiedAstrachan-oblast
RajonKrasnojarski
Bevolking
 • Totaal217
TydsoneUTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd)
Poskode
416167

Demografie

wysig

Volgens Sensus 2010 het Solnetsjni 210 inwoners gehad. Etniese Kasakke vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[1]

Etniese groepe Sensus 2010 Persentasie
Kasakke 120 57,1%
Russe 50 23,8%
Tsjetsjniërs 26 12,4%
Tartare 6 2,9%
Aware 5 2,4%
Onbekend 3 1,4%
Totaal 210 100%

Verwysings

wysig
  1. Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 18 Oktober 2023.