Die sonneblom (Helianthus-spesies) is 'n plant, 'n landbougewas, wat se ryp sade geoes word om sonneblomolie van te vervaardig. Die olie word wêreldwyd as huishoudelike kookolie gebruik, en kan selfs as 'n deel van motorbrandstof dien.

Sonneblom
Gewone sonneblom
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Tribus:
Genus:
Helianthus

Sinonieme[1]

Harpalium (Cass.) Cass.

'n Gedroogde sonneblomkop

Verwysings

wysig
  1. 1,0 1,1 "Genus: Helianthus L." Germplasm Resources Information Network. United States Department of Agriculture. 6 Januarie 2011. Besoek op 22 Februarie 2011.

Eksterne skakels

wysig