Soutpan
gehug in die sentrale Vrystaat, Suid-Afrika
Soutpan is 'n pan en nedersetting sowat 40 km noordwes van Bloemfontein. Die pan is een van die grootste in die Vrystaat. Aan die suidekant van die pan is Florisbad, wêreldbekende argeologiese perseel. Die Florisbadman is hier gevind.
Soutpan | |
---|---|
Koördinate: 28°43′0″S 26°4′0″O / 28.71667°S 26.06667°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Vrystaat |
Distriksmunisipaliteit | Lejweleputswa |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |