Soutrivier-spoorwegstasie
Soutrivier-spoorwegstasie
Hoofwegstelsel | Metrorail Western Cape |
---|---|
Land | Suid-Afrika |
Geleë in administratiewe eenheid | Stad Kaapstad Metropolitaanse Munisipaliteit |
Geografiese ligging | 33°55′38″S 18°27′55″E |
Eienaar | PRASA |
Opvolgende stasie | railway station, Woodstock railway station, Koeberg Road |
Verbindingslyn | Southern Line, Central Line, Cape Flats Line |
Toestand van gebruik | in gebruik |
Soutrivier-spoorwegstasie is 'n Metrorail-spoorwegstasie in Soutrivier, Kaapstad. Dit is die tweede stasie vanaf die Kaapstad-terminus op die ou hooflyn na Bellville, en die aansluiting waar die Suiderlyn van die hooflyn aftak. Dienste op al Metrorail se lyne loop deur dié stasie.[1]
Die stasie het drie eilandplatforms en een syplatform, wat altesaam sewe spore bedien. Die stasiegebou is in Foundrystraat suid van die spoorlyne geleë.
Verwysings
wysig- ↑ "Metrorail Timetables". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 September 2019. Besoek op 12 Augustus 2014.