Soutrivier is die tweede voorstad van Kaapstad aan die spoorlyn wat via Wynberg tot in Simonstad loop. Dit is deesdae hoofsaaklik 'n nywerheidsgebied met talle fabrieke en 'n groot spoorwegwerf. Dit word begrens deur Woodstock aan die middestad se kant en Observatory in die suide.

Soutrivier
Kaart van Soutrivier
Kaart van Soutrivier
Ligging van Soutrivier op 'n kaart (Kaapstad)
Soutrivier
Soutrivier
Kaart van Soutrivier
Koördinate: 33°55′58″S 18°27′27″O / 33.93278°S 18.45750°O / -33.93278; 18.45750Koördinate: 33°55′58″S 18°27′27″O / 33.93278°S 18.45750°O / -33.93278; 18.45750
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Wes-Kaap
Metropolitaanse Munisipaliteit Kaapstad
Oppervlak
 - Voorstad 2,75 km²  (1,06 vk m)
Bevolking (2011)
 - Voorstad 6 577[1]
 - Digtheid 2 400/km² (6 216/myl2)
Tydsone SAST (UTC+2)
Poskode 7925
Skakelkode(s) 021

Noemenswaardige inwonersWysig

Sien ookWysig

VerwysingsWysig

  1. Subplek Soutrivier 2011-sensus