Observatory
Observatory is die derde Kaapstadse voorstad aan die spoorlyn wat oor Wynberg tot in Simonstad loop, tussen Soutrivier en Mowbray.
Observatory | |
---|---|
Voorstad | |
Koördinate: 33°56′16″S 18°28′15″O / 33.93778°S 18.47083°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Metropolitaanse Munisipaliteit | Kaapstad |
Oppervlak | |
• Totaal | 3,49 km2 (1,35 vk. myl) |
Hoogte | 21 m (69 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 9 207[1] |
• Digtheid | 1 521/km2 (3 940/vk. myl) |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Poskode | 7935 (Busse) 7925 (Strate) |
Skakelkodes | +27 (0)21 |
Die voorstad verkry sy naam van die sterrewag wat in die voorstad was, maar weens die liguitstraling in die Kaapse Skiereiland is die sterrewag na Sutherland in die Karoo verskuif.
Demografie
wysigVolgens die 2011-sensus, het Observatory 'n bevolking van 9 207 gehad.[1]
- Geslag
- 4 602 vroulik
- 4 605 manlik
- Etniese groepe
Groep | Bevolking | % |
---|---|---|
Blankes | 3 164 | 34.4% |
Swartes | 3 651 | 39.7% |
Kleurlinge | 1 699 | 18.45% |
Indiërs | 330 | 3.6% |
- Tale
Taal | Bevolking | % |
---|---|---|
Engels | 4 316 | 66.2% |
Afrikaans | 728 | 11.2% |
Xhosa | 385 | 5.9% |
Ander Tale | 1 557 | 16.8% |
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 Subplek Observatory Sensus 2011