Rooirugfret
(Aangestuur vanaf Spermestes nigriceps)
Die Rooirugfret (Spermestes nigriceps) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël van vogtige boomveld en woudrande. Die voël is 10 cm groot en weeg 8 – 11 gram. In Engels staan die voël bekend as die Red-backed Mannikin.
Rooirugfret | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. nigriceps
|
Binomiale naam | |
Lonchura nigriceps (Cassin, 1852)
|
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Lonchura nigriceps". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)