Suid-Afrikaanse rand: Verskil tussen weergawes
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
k Kategorie:Geldeenhede verwyder; Kategorie:Geldeenhede van Afrika bygevoeg (HotCat.js) |
Bygewerk |
||
Lyn 8:
|-
|align=left|<small>
<br
<br
<br
<br
<br
<br
<br
<br
</small>
|}
|}
Die '''Rand''' is die [[geldeenheid]] van [[Suid-Afrika]] sedert die
* 'n Rand word opgedeel in 100 sente (voorgestel deur die letter c)
* Die Rand is beskikbaar in 7 muntstukke (5c, 10c, 20c, 50c, R1, R2 en R5) en 5 note (R10, R20, R50, R100 en R200). Daar word vanaf [[April]] [[2002]] nie meer een- en tweesentstukke gemunt nie.
* Die ISO-geldeenheidkode is '''ZAR''', en die algemene notasie is die voorvoegsel '''R'''.
* Wisselkoers (20/03/2013): 1 [[USD]] = 9,33 ZAR, 1 [[EUR]] = 12,07 ZAR, 1 [[JPY]] = 0,0973 ZAR
[[Lêer:South Africa-Money-Old01.jpg|
Die eerste banknote het die afbeelding van [[Jan van Riebeeck]], die eerste [[Nederland]]se goewerneur van [[Kaapstad]], gedra. In die 1980's is die note herontwerp met afbeeldings van [[inheems]]e [[grootwild]]diere, soos die [[renoster]], [[olifant]], [[leeu]], [[buffel]], [[luiperd]], ens.▼
[[Lêer:ZAR-USD v2.svg|duimnael|Wisselkoers tussen Rand en [[Amerikaanse dollar]]<ref name="Mworth">{{cite web | url=http://www.measuringworth.com/datasets/exchangeglobal/result.php?year_source=1960&year_result=2011&countryE%5B%5D=South+Africa | title=Exchange Rates Between the United States dollar and South African rand | publisher=Measuring Worth | accessdate=6 Desember 2011}}</ref>]]
[[Lêer:South African-Money01.jpg|duimnael|links|Banknote en munte van die vierde serie van die Suid-Afrikaanse rand (2005–2012)]]
[[Lêer:Euro exchange rate to ZAR.svg|duimnael|Wisselkoers tussen [[Euro]] en Rand sedert 2009]]
[[Lêer:JPY-ZAR v2.svg|duimnael|Wisselkoers tussen Rand en [[Jen]]]]
▲Die eerste banknote het die afbeelding van [[Jan van Riebeeck]], die eerste [[Nederland]]se goewerneur van [[Kaapstad]], gedra.
Vanaf die geldeenheid se instelling in 1961 tot 1982 was die rand sterker as Amerika se dollar, maar dit het in die 1980's skerp begin verswak as gevolg van sanksies wat teen die land ingestel is oor die regering se [[apartheid
▲[[Lêer:South Africa-Money-Old01.jpg|thumb|links|240px|Ou Suid-Afrikaanse banknote en munte, reeds uit sirkulasie]]
Net ná die [[aanvalle op 11 September 2001
▲Vanaf die geldeenheid se instelling in 1961 tot 1982 was die rand sterker as Amerika se dollar, maar dit het in die 1980's skerp begin verswak as gevolg van sanksies wat teen die land ingestel is oor die regering se [[apartheid|apartheidsbeleid]]. In die 1990's het dit die verswakking voortgesit as gevolg van onsekerheid oor die land se toekoms onder die nuwe regering.
In [[Augustus]] [[2004]] is 'n nuwe R5-munt bekend gestel, in 'n poging om vervalsing van die ou R5-munt te probeer beperk.
▲Net ná die [[11 September 2001 aanvalle]] in die VSA, het die Rand 'n dramatiese verlies teen die [[Verenigde State Dollar|VS Dollar]] gelei. In [[Desember]] [[2001]] het die Rand 'n rekordlaagtepunt bereik teen 1 [[USD]] = 13,85 ZAR; van toe af het die Rand weer herstel en meer as 50% van sy waarde teruggewen, tot so 'n mate dat onlangse versterkings in die geldeenheid (vanaf R13,84 per dollar in 2001 tot onder R6 per dollar in 2005) groot verliese vir sommige maatskappye beteken het en baie werksgeleenthede as gevolg hiervan verlore gegaan het.
▲In [[Augustus]] [[2004]] is 'n nuwe R5-munt bekend gestel, in 'n poging om vervalsing van die ou R5-munt te probeer beperk. Sekuriteitsmaatreëls wat ingestel is, sluit in 'n tweemetalige ontwerp (soortgelyk aan die [[Euro|€1- en €2-munte]] en die [[Britse Pond|Britse £2-munt]]), 'n spesiale geriffelde sekuriteitsgroef om die rand en mikro-belettering.
[[31 Mei]] [[2010]] is as die keerdatum aangewys waar alle ou R200-note, dit wil sê, dié wat nie oor die nuwe landswapen en nuwe sekuriteitsmaatreëls beskik nie, finaal uitgefaseer word. Dit kon by handelsbanke ingeruil word, waarna dit vanaf 1 Junie 2010 slegs by die [[Suid-Afrikaanse Reserwebank]] omgeruil kon word.<ref>[http://www.solidariteit-blog.co.za/ou-r200-note-word-uit-sirkulasie-gehaal/ ''Ou R200-note word uit sirkulasie gehaal'']</ref>
[[11 Februarie]] [[2013]] is 'n nuwe reeks banknote bekendgestel waarop die gesig van [[Nelson Mandela]] pryk. Dit sal later in 2013 die huidige "Groot Vyf"-reeks van die 1990's vervang.<ref>http://afrikaans.news24.com/Suid-Afrika/Nuus/Madiba-se-gesig-pryk-op-nuwe-banknote-20120211</ref> Geen R500-noot sal bekendgestel word nie.
== Banknote ==
{|class="wikitable" style="font-size: 90%"
|-
!colspan="6"| (vyfde en huidige serie "Nelson Mandela" 2012)
|-
! Nominale waarde !! Voorkant !! Agterkant !! Kleur !! Tale !! Grootte (mm)
|-
| 10 rand
| rowspan="5"| [[Nelson Mandela]]
| [[Renoster]]
| Groen
| [[Engels]], [[Afrikaans]], [[Swazi]]
| 128 x 70
|-
| 20 rand
| [[Olifant]]
| Bruin
| [[Engels]], [[Suid-Ndebele]], [[Tswana]]
| 134 x 70
|-
| 50 rand
| [[Leeu]]
| Rooi
| [[Engels]], [[Venda (taal)|Venda]], [[Xhosa]]
| 140 x 70
|-
| 100 rand
| [[Buffel]]
| Blou
| [[Engels]], [[Noord-Sotho]], [[Tsonga]]
| 146 x 70
|-
| 200 rand
| [[Luiperd]]
| Oranje
| [[Engels]], [[Suid-Sotho]], [[Zoeloe]]
| 152 x 70
|}
== Sien ook ==
Reël 47 ⟶ 88:
* [[Krugerrand]]
== Verwysings ==
{{Verwysings|2}}
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie|South African rand}}
* {{en}} [http://www.reservebank.co.za/ Bank van Suid-Afrika]
[[Kategorie:Geldeenhede van Afrika]]
[[Kategorie:Lesotho]]
[[Kategorie:Ekonomie van Namibië]]
[[Kategorie:Swaziland]]
[[Kategorie:Ekonomie van Suid-Afrika]]
[[Kategorie:Ekonomie van Zimbabwe]]
|