Woordeboek van die Afrikaanse Taal: Verskil tussen weergawes
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
k Ai! |
k Voeg beeld in. Etikette: Teruggerol Visuele teksverwerker |
||
Lyn 1:
[[Lêer:WATXIV.jpg|alt=Deel 17 van die W.A.T.|duimnael|Deel XIV van die WAT]]
Die '''''Woordeboek van die Afrikaanse Taal''''', kortweg '''WAT''', is die grootste en enigste omvattende verklarende Afrikaanse [[woordeboek]]. Dit weerspieël [[Afrikaans]] in sy wydste omvang en sluit, benewens die standaardvariëteit van Afrikaans, ook ander variëteite, [[Dialekte van Afrikaans|dialekte]], streektaal en geselstaal in, soos [[Kaapse Afrikaans|Kaaps]] en [[Namakwaland#Bevolking|Namakwalands]]. In teenstelling met die omvattende verklarende WAT, wat reeds sestien gedrukte boekdele plus baie ekstra elektroniese inskrywings beslaan, is die [[Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal|HAT (Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal)]] 'n bondig woordeboek in slegs 'n enkele volume. Die WAT is die langslopende en volledigste Afrikaanse woordeboekprojek en word saamgestel deur die [[Buro van die WAT]] in [[Stellenbosch]].
|