Nasionaal-Sosialisme: Verskil tussen weergawes

Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
Buitelandse beleid: Dit is soos dit gespel word.
No edit summary
Lyn 1:
 
 
QUE HACES VIEndO ESTO NO QUIERES SER UN NAZI
 
'''Nasionaal-Sosialisme''' is 'n radikale totalitêre politieke ideologie wat deur ekstreem-chauvinistiese nasionalisme, revisionisme, sosiaal-darwinisme, anti-intellektualisme, anti-kommunisme, anti-liberalisme en anti-semitisme gekenmerk word. Dit het sy wortels in die sogenaamde ''völkische Bewegung'', 'n radikaal-nasionalistiese en anti-semitiese beweging wat in die vroeë 1880's in die Duitse Keiserryk en in Oostenryk-Hongarye ontwikkel het. Ná die [[Eerste Wêreldoorlog]] het dit vanaf 1919 'n selfstandige politieke beweging in Duitssprekende gebiede van Europa geword. Net soos die fascistiese beweging in [[Italië]] het Nasionaal-Sosialiste die demokratiese bedeling, wat in die Duitse Ryk met die Grondwet van Weimar gevestig is, summier verwerp ten gunste van die skepping van 'n outoritêre leierstaat.