Verskil tussen weergawes van "Huis van Sleeswyk-Holstein-Sonderburg-Glücksburg"

k
Skakel vir Prinses Dagmar van Denemarke bygevoeg
(+ Koninklike wapens)
k (Skakel vir Prinses Dagmar van Denemarke bygevoeg)
[[Lêer:Royal Coat of Arms of Greece.svg|thumb|150px|Koninklike wapen van Griekeland (1936 – 1973).]]
[[Lêer:Royal Arms of Norway.svg|thumb|150px|Koninklike wapen van Noorweë.]]
[[Christian IX van Denemarke|Christian IX]], die vierde seun van Frederik Wilhelm, is deur die kinderlose koning [[Frederik VII van Denemarke]] as opvolger gekies omdat Christian getroud was met Frederik se niggie, Luise van Hesse. Wilhelm, die tweede seun van kroonprins Christian en kroonprinses Luise, is op [[30 Maart]] [[1863]] gekies as koning van Griekeland. Hy het [[George I van Griekeland]] geword. Sy pa het op [[15 November]] [[1863]] koning van Denemarke geword as [[Christian IX van Denemarke|Christian IX]]. Prins Karel, die tweede seun van [[Frederik VIII van Denemarke]], Christian IX se oudste seun, het op 18 November 1905 koning van Noorweë geword as [[Haakon VII van Noorweë|Haakon VII]]. Christian IX se dogters [[Alexandra van Denemarke]] en [[Prinses Dagmar van Denemarke|Dagmar]] (wat Maria Fjodorowna geword het) het getrou met onderskeidelik [[Edward VII van die Verenigde Koninkryk]] en [[Aleksander III van Rusland]]. Teen 1914 was Christian IX se afstammelinge net so algemeen op Europese trone as dié van [[Victoria van die Verenigde Koninkryk|koningin Victoria]].
 
== Konings van Denemarke, 1863 – hede ==
61

wysigings