Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

2 901 grepe bygevoeg, 6 jaar gelede
k
Wysigings deur 71.217.28.151 teruggerol na laaste weergawe deur JCIV
Die vyfde en laaste siklus van die Maya se kalender loop teen einde 2012 uit. Sommige mense glo dat dit die einde van die wêreld sal wees.
 
== Gebeure ==HEY LOOK IM AN AFRIKAAAANNNN
* [[15 Januarie]] en [[5 Februarie]] - Presidentsverkiesing in [[Finland]].
* [[3 Maart]] - [[Opposisie (astronomie)|Opposisie]] van die [[planeet]] [[Mars (planeet)|Mars]].
* [[6 April]] - [[Azawad]] verklaar eensydige onafhanklikheid van [[Mali]].
* [[15 April]] - Die skip [[Titanic]] het 100 jaar gelede gesink.
* [[17 Mei]] - [[Hemelvaartsdag]].
* [[25 Mei]] - [[Suid-Afrika]] kry die grootste gedeelte van die [[SKA]] radioteleskoop projek.
* [[30 Mei]] - Die [[IUPAC|International Union of Pure and Applied Chemistry]] verander die name van die [[Chemiese element]]e 114 Ununquadium (Uuq) tot [[Flerovium]] (Fl) en 116 Ununhexium (Uuh) tot [[Livermorium]] (Lv).
* [[6 Junie]] - Tweede en laaste oorgang van [[Venus]] in die 21ste eeu. Die vorige was in [[2004]] en die volgende oorgang word in [[2117]] en [[2125]] verwag.
* [[7 Junie]] - Die finale fase van die [[Gautrein]] tussen [[Rosebank]] en [[Johannesburg]] (Parkstasie) word in diens gestel.
* [[9 Junie]]—[[1 Julie]] - Die [[Europese Sokkerkampioenskap 2012]] vind in [[Pole]] en [[Oekraïne]] plaas.
* [[12 Junie]] - [[Riah Phiyega]] word aangestel as [[Suid-Afrika]] se eerste vroulike polisiekommissaris.
* [[1 Julie]] - President- en kongresverkiesings in [[Meksiko]].
* [[4 Julie]] - Fisici van die Europese Organisasie vir Kernnavorsing ([[CERN]]) ontdek in twee afsonderlike eksperimente die [[Higgs-boson]], die laaste van die 12 elementêre deeltjies wat in die Standaardmodel beskryf word en die enigste een wat nog nie voorheen waargeneem is nie.
* [[11 Julie]] - Die [[Hubble-ruimteteleskoop]] ontdek die vyfde [[natuurlike satelliet]] van die [[dwergplaneet]] [[Pluto (dwergplaneet)|Pluto]], S/2012 P 1.
* [[19 Julie]] - Presidentverkiesings in [[Indië]].
* [[27 Julie]] - Die [[Olimpiese Somerspele 2012]] begin in [[Londen]], [[VK]].
* [[29 Julie]] - [[Cameron van der Burgh]] van [[Suid-Afrika]] wen die goue medalje op die [[Olimpiese Somerspele 2012]] in die 100m borsslag.
* [[31 Julie]] - [[Chad le Clos]] van Suid-afrika wen 'n goue medalje in 200 m-vlinderslag tydens die [[Olimpiese Somerspele 2012|Olimpiese Somerspele van 2012]].
* [[12 Augustus]] - Afsluiting van die [[Olimpiese Somerspele 2012]].
* [[29 Augustus]] - Openingseremonie van die [[Paralimpiese Somerspele 2012]].
* [[9 September]] - Afsluiting van die [[Paralimpiese Somerspele 2012]].
* [[14 Oktober]] - Gemeenteraadsverkiesings in [[België]].
* [[6 November]] - Presidensiële verkiesing in die [[Verenigde State van Amerika]] en referendum in [[Puerto Rico]].
* [[13 November]] - Totale [[sonsverduistering]] in Noord-[[Australië]].
* [[21 November]] - [[Mongolië]] sluit by die [[OVSE]] aan.
* [[26 November]] - [[Riaan Cruywagen]] lees sy laaste Afrikaanse nuusbulletin op SAUK-televisie.
* [[29 November]] - Die Algemene Vergadering van die [[Verenigde Nasies]] stem met 'n groot meerderheid vir die opname van [[Staat van Palestina|Palestina]] as waarnemer.
 
== Sterftes ==
44

wysigings