Verskil tussen weergawes van "Slankrooivlerkie"

→‎Habitat: Verbeter
(→‎Verwysings: Eksterne skakel)
(→‎Habitat: Verbeter)
 
== Habitat ==
Die vis leef in poele in helder, vloeiende berg strome. Hulle vreet [[alge]], [[detritus]], [[ongewerweldes]] en ander organismes wat op die bodem leef. Hulle broei in die somer.
 
== Bewaringstatus ==
Die vis is bedreigd. Vis bevolkings word bedreig deur water onttrekking deur uitheemse [[spesie]]s soos [[baars]] en [[forel]].
 
== Sien ook ==
110 284

wysigings