Verskil tussen weergawes van "Warmbad"

26 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
→‎Distrik: Skakels
k (Verplasing van 9 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q815085)
(→‎Distrik: Skakels)
 
==Distrik==
Die distrik is 5 800km<sup>2</sup> groot en in [[1950]] geproklameer. Die belangrikste gewasse is [[mielies]], [[grondboontjie|grondbone]], sorghum en [[koring]]. Die koring word verbou onder besproeiing uit die [[Rust de Winterdam]]. Daar word ook geboer met beeste, skape en varke. [[Tin]] word by Rooiberg ontgin; sowat 55km vanaf Warmbad. Daar is ook 'n [[blokhuis]] wat tot 'n nasionale monument verklaar is.
 
==Sien ook==