Verskil tussen weergawes van "Willem-Alexander van die Nederlande"

+ Inligtingskas
k (JCIV het bladsy Willem-Alexander, Prins van Oranje na Willem-Alexander van Nederland geskuif: Nou koning van Nederland)
(+ Inligtingskas)
{{Inligtingskas2
[[Lêer:Willem-Alexander, Prince of Orange.jpg|duimnael|300px|Willem-Alexander]]
|naam = Willem-Alexander van die Nederlande
|kleur = #ccf
|titel = ''Koning van die Nederlande, Aruba, Curaçao en Sint Maarten''
[[Lêer:|beeld = Willem-Alexander, Prince of Orange.jpg|duimnael|300px|Willem-Alexander]]
|beeld_wydte = 250px
|beeld_onderskrif = Willem-Alexander.
|beeld2 =
|beeld2_wydte =
|beeld2_onderskrif =
|opskrif1 = Vorstehuis
|1 = [[Huis van Oranje-Nassau|Oranje-Nassau]]
|opskrif2 =
|2 =
|opskrif3 = Regeer
|3 = [[30 April]] [[2013]] – huidig
|opskrif4 = Kroning
|4 = [[30 April]] [[2013]]
|opskrif5 = Voorganger
|5 = [[Beatrix van Nederland]]
|opskrif6 =
|6 =
|opskrif7 =
|7 =
|opskrif8 =
|8 =
|opskrif9 =
|9 =
|opskrif10 =
|10 =
|opskrif11 =
|11 =
|opskrif12 = Volle naam
|12 = Willem-Alexander Claus George Ferdinand
|opskrif13 = Gebore
|13 = [[27 April]] [[1967]]; [[Utrecht (munisipaliteit)|Utrecht]], [[Nederlande]]
|opskrif14 =
|14 =
|opskrif15 =
|15 =
|opskrif16 = Eggenoot
|16 = [[Máxima Zorreguieta]]
|opskrif17 = Kinders
|17 = [[Catharina-Amalia, Prinses van Oranje|Catharina-Amalia]]<br />[[Alexia, Prinses van Oranje|Alexia]]<br />[[Ariane, Prinses van Oranje|Ariane]]
|opskrif18 = Vader
|18 = [[Claus van Amsberg]]
|opskrif19 = Moeder
|19 = [[Beatrix van Nederland]]
|opskrif20 = Religie
|20 = [[Christendom]], [[Protestantisme]]
}}
 
'''Willem-Alexander, Koning van Oranje''' (volledige naam: ''Willem-Alexander Claus George Ferdinand;'', gebore op [[27&nbsp; April]] [[1967]]) is sedert [[30 April]] [[2013]] die [[koning]] (staatshoof) van die [[Koninkryk der Nederlande]] (bestaan uit [[Nederland]], [[Aruba]], [[Curaçao]] en [[Sint Maarten]]). Hy was sedert 1980 die troonopvolger van die [[Koninkryk der Nederlande]]. HyWillem-Alexander is die oudste kind van [[Beatrix van Nederland|Koningin Beatrix]] en Prins [[Klaus van Amsberg]] en is sedert sy vader se dood in 2002 die hoof van die Huis van Amsberg.
 
Willem-Alexander het in die Nederlandse Koninklike Vloot gedien en geskiedenis aan die [[Universiteit van Leiden]] gestudeer. Hy is in 2002 met Máxima Zorreguieta Cerruti getroud. Hulle het drie dogters: prinses Catharina-Amalia (gebore 2003), prinses Alexia (gebore 2005) en Prinses Ariane (gebore 2007).
 
Op 28 Januarie 2013 kondig sy moeder aan dat sy op 30 April 2013, op [[Koninginnedag]], gaan abdikeer<ref>{{nl}} [http://www.koninklijkhuis.nl/ www.koninklijkhuis.nl]</ref>. Prins Willem-Alexander sal haar dan in die posisie as koning opvolg. AsNadat hy die troon bestyg het, sal hy die eerste koning sedert die dood van sy groot-oupagrootjie, [[Willem III van die Nederlande|Willem III]] in 1890 wees.<ref name="koninklijkhuis1">{{nl}} [http://www.koninklijkhuis.nl/nieuws/nieuwsberichten/2013/januari/prins-van-oranje-wordt-koning-willem-alexander/ Prins van Oranje wordt koning Willem-Alexander]</ref>
 
== Verwysings ==