Argipel: Verskil tussen weergawes

1 greep bygevoeg ,  9 jaar gelede
verbeter
k (Verplasing van 95 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q33837)
(verbeter)
[[Lêer:Satellite image of Philippines in March 2002.jpg|thumb|regs|300px|'n Satellietfoto van die Filippynse argipel.]]
 
'n '''Argipel''' of '''eilandgroep''' is 'n landvorm wat uit 'n ketting of tros van [[eiland]]e bestaan. Argipels bestaan meestal in die oop see. Hulle is dikwels vulkaniese eilande wat langs 'n oseaniese rug of vulkaniese warmkol ("hotspot") gevorm is. 'n Voorbeeld van 'n argipel wat deur 'n vulkaniese warmkol ontstaan het is [[Hawaii]], 'n lang uitgerekte ketting van honderde eilande en eilandjies.
 
Die vyf grootste lande wat op 'n argipel geleë is, is [[Indonesië]], [[Japan]], die [[Filippyne]], [[Nieu-Seeland]], en die [[VerenigdeBritse KoninkrykEilande]].
 
Die grootste argipel op [[Aarde]] is die [[Kanada|KanadeseMaleise argipel]], gevolg deur die [[Kanadese Arktiese EilandeArgipel]] in die [[Arktiese Oseaan]].<br />[[Indonesië]] is die grootste land wat op 'n argipel geleë is. Die argipel met die grootste aantal eilande is die ''Argipel See'' in [[Finland]].
[[Indonesië]] is die grootste land wat op 'n argipel geleë is.<br />
Die argipel met die grootste aantal eilande is die ''Argipel See'' in [[Finland]].
 
== Eksterne skakels ==