Devon-eiland: Verskil tussen weergawes

14 grepe verwyder ,  9 jaar gelede
k
- fout
(Nuwe artikel)
 
k (- fout)
| digtheid =
| etniese groepe =
| addisionele inligting = Die wêreld se 27ste grootste eiland en die sesde grootste eiland van [[Kanada]] en die [[Kanadese Arktiese Argipel]]
}}
 
[[Lêer:Devon Island, Canada.svg|thumb|links|Ligging van die Devon-eiland]]
'''Devon-eiland''' ([[Engels]]: ''Devon Island'', [[Inuktitut]]: ''Tatlurutit''), die [[Lys van eilande volgens oppervlakte|wêreld se 27ste grootste eiland]] en die sesde grootste eiland van [[Kanada]] en die [[Kanadese Arktiese Argipel]], beslaan 'n oppervlakte van 55&nbsp;247&nbsp;km<sup>2</sup>. Devon-eiland behoort tot die [[Kanadese Arktiese Argipel]]. Die eiland is in die noorde van Kanada in die [[Arktiese Oseaan]] geleë en maak deel uit van die [[Provinsies en gebiede van Kanada|gebied]] [[Nunavut]]. Dit is die grootste eiland, wat nie bewoon is nie en is vernoem ná die seremoniële [[graafskap]] [[Devon]] in die suidweste van [[Engeland]].
 
{{Saadjie}}