Verskil tussen weergawes van "Northridge-aardbewing"

k
geen wysigingsopsomming nie
k
k
Die '''Northridge-aardbewing''' het die [[Verenigde State|Amerikaanse]] stad [[Los Angeles, Kalifornië|Los Angeles]] ([[Kalifornië]]) op Martin-Luther-King-dag, [[17 Januarie]] [[1994]], om 4:30:55 v.m. (Pasifiese Tyd) geskud. Die aardbewing het 'n matige 6,7 op die [[moment-magnitude-skaal]] gemeet. Nogtans was sy grondversnelling die hoogste wat ooit in 'n Noord-Amerikaanse stedelike gebied gemeet is, en dit het van die bewing die duurste in die geskiedenis van die Verenigde State gemaak.
 
[[Kategorie:Kalifornië]] [[Kategorie:Natuurrampe]]
103 697

wysigings