Verskil tussen weergawes van "Gewone spekvreter"

geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe artikel)
 
{{Taxobox
| name = Gewone spekvreter
| status = LC | status_system = IUCN3.1
| image = Cercomela familiaris.jpg
| image size = 260px
| image caption =
| regnum = [[Animalia]]
| phylum = [[Chordata]]
| classis = [[Aves]]
| ordo = [[Passeriformes]]
| familia = [[Muscicapidae]]
| genus = ''[[Cercomela]]''
| species = '''''C. familiaris'''''
| binomial = ''Cercomela familiaris''
| binomial_authority = ([[James Francis Stephens|Stephens]], 1826)
| synonyms =''Oenanthe familiaris''
}}
 
Die '''Gewone spekvreter''' (''Cercomela familiaris'') is 'n algemene [[voël|standvoël]] in halfdorre gebiede, elders is hulle meer gelokaliseer. Die voël is 15 cm groot en weeg 14 - 26 gram. In Engels staan die voël bekend as die ''Familiar Chat''.