Ruimtependeltuig-program: Verskil tussen weergawes

Skakel
k (Verplasing van 66 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q48806)
(Skakel)
[[NASA]] se '''Ruimtependeltuig program''' ''(Engels: Space Shuttle program)'' het begin in [[1960]], en is die wêreld se eerste herbruikbare ruimte lanseerstelsel, en die eerste wat dit moontlik gemaak het om groot sateliete na en weer vanuit die aarde se laer wentelbaanruimte te neem.
 
Elke ruimtependeltuig is ontwerp vir 100 lanserings. Die oorspronklike doelwit van die program was om goedere na 'n ruimte stasie te vervoer. In realiteit was die ruimtependeltuig die [[Verenigde State]] se enigste bemande tuig en het NASA se bedrywighede totaal gedomineer sedert die middel [[1970]]. Met die konstruksie van die [[Internasionale Ruimte StasieRuimtestasie]] ''(Engels: International Space Station)'' is die ruimtependeltuig vir die eerste keer gebruik vir sy aanvanklike doel. In Januarie [[2004]] het NASA aangekondig dat die vloot ruimtependeltuie vervang gaan word teen [[2010]].
 
== Ruimtependeltuie ==