Verskil tussen weergawes van "Thomas Hardy"

868 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
k
+ inligtingskas
k (+ skakel)
k (+ inligtingskas)

[[Lêer:Thomashardy restored.jpg|200px]]

'''Thomas Hardy'''

'''Engelse skrywer en digter'''

'''Gebore'''

[[2 Junie]] [[1840]]

in Stinsford, Dorchester, Dorset,
[[Engeland]]

'''Oorlede'''

[[11 Januarie]] [[1928]]

in Dorchester, Dorset
Engeland

'''Literêre stroming'''

Naturalisme, [[Romantiek]],
Victoriaanse literatuur

'''Bekende werke'''

''Tess of the d'Urbervilles''
''Far from the Madding Crowd''
''Collected Poems''
''Jude the Obscure''

'''Eggenote'''

Emma Lavinia Gifford (1874-1912)

Florence Dugdale (1914-1928)

'''Thomas Hardy''' (* [[2 Junie]] [[1840]], † [[11 Januarie]] [[1928]]) was 'n [[Engelse]] skrywer en digter. As [[Victoriaanse tydperk|Victoriaanse]] realis het hy in die tradisie van George Eliot gestaan, en sy romans en digkuns toon invloede van [[Romantiek|romantiese]] digters soos [[William Wordsworth]]. Hardy het net soos [[Charles Dickens]] felle kritiek op baie aspekte van die Victoriaanse samelewing gelewer, alhoewel sy kritiek op maatskaplike toestande op die platteland gefokus het.