Verskil tussen weergawes van "Süleyman II"

Skakels
k (Verplasing van 46 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q172061)
(Skakels)
|20 = [[beeld:Tughra of Suleiman II.JPG|150px]]
}}
'''Süleyman II''' (Ottomaanse Turks: سليمان ثانى, moderne [[Turks]]: II.Süleyman; 15 April [[1642]] – 22/23 Junie [[1691]]) was van 1687 tot 1691 sultan van die [[Ottomaanse Ryk]].
Hy was die jonger broer van [[Mehmet IV]] en het die grootste deel van sy lewe in die [[kafes]] gebly. Hy was beswaarlik in staat om self te regeer, maar het sy [[grootvisier]] goed gekies: onder Ahmed Faizil Köprülü se leierskap het die [[Ottomaanse Ryk]] ’n aanval van [[Oostenryk]] in [[Serwië]] afgekeer en ’n opstand in [[Bulgarye]] onderdruk. Süleyman is in 1691 sonder kinders oorlede.