Verskil tussen weergawes van "Novalis"

1 073 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
k
k
 
Die gunstige ontvangs van sy romantiese fragment het getoon dat hierdie genre die mees geskikte literêre vorm vir 'n progressiewe universele poësie was.
 
== Werke ==
=== Liriek ===
* ''Klagen eines Jünglings'' (1791 in Wieland se ''Neuer Teutscher Merkur'').
* ''Blumen'' (1798)
* ''Geistliche Lieder'' (gepubliseer in 1802; o.a. ''Wenn alle untreu werden'', ''Wenn ich ihn nur habe'')
* ''Hymnen an die Nacht'' (ontstaan in 1799/1800, gepubliseer 1800)
* ''Wenn nicht mehr Zahlen und Figuren'' (Gedig uit die romanfragment ''Heinrich von Ofterdingen'')
 
=== Fragmente ===
'''Epiek'''
* ''Die Lehrlinge zu Sais'', romanfragment, gepubliseer in 1802
* ''Heinrich von Ofterdingen'', romanfragment, gepubliseer in 1802, dikwels as fragmentariese ontwikkelingsroman gekategoriseer
 
'''Filosofie'''
* ''Blüthenstaub'' (1798 in Friedrich Schlegel se tydskrif ''Athenaeum'')
* ''Glauben und Liebe oder der König und die Königin'' (1798)
* ''Sammlung von Fragmenten und Studien'', ontstaan in 1799–1800
 
=== Ander werke ===
* ''Europa'' (ontstaan in 1799, gepubliseer in 1826 as ''Die Christenheit oder Europa'')
* ''Dialoge'' (1802)
Die ''Allgemeine Brouillon'' behels [[ensiklopedie]]se materiaal wat in 1798/99 versamel is.
 
== Verwysings ==