Verskil tussen weergawes van "Frankfort, Kentucky"

Skakel
k (Verplasing van 2 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q28603)
(Skakel)
Frankfort is in 1780 deur James Wilkinson aan die noordelike oewer van die Kentucky-rivier gestig. Die land het oorspronklik aan die pionier Stephen Frank behoort. Dit is aanvanklik "Frank's Ford" genoem, maar die naam is later na Frankfort verkort.
 
Die stad is in 1792 as die hoofstad van Kentucky aangewys. Tydens die [[Amerikaanse Burgeroorlog]] is die stad vir 'n kort periode deur die Gekonfedereerde State van Amerika beset. In 1937 oorstroom die stad nadat die rivier as gevolg van swaar reën sy walle oorstroom het.
 
{{Saadjie}}