Verskil tussen weergawes van "Sosialistiese Eenheidsparty van Duitsland"

+ Inligtingskas & Beeld
k (Verplasing van 33 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q49750)
(+ Inligtingskas & Beeld)
{{Inligtingskas Politieke party
[[Lêer:SED Logo.svg|thumb|200px|regs|Die amptelike SED-partykenteken]]
| party_naam = Sozialistische Einheitspartei Deutschlands
| afkorting = SED
| party_logo = SED Logo.svg
| logobeskrywing =
| logo_onderskrif = Die amptelike SED-partykenteken
| leier = President [[Wilhelm Pieck]] en eerste minister [[Otto Grotewohl]] ''(Mede-leier 22 April 1946 – 6 April 1954)''<br />''vanaf 7 April 1954 tot Desember 1989 vakant''<br />Gregor Gysi (9 Desember 1989 – 17 Desember 1989)
| slagspreuk =
| gestig = [[21 April]] [[1946]]
| ontbind = [[16 Desember]] [[1989]]
| samesmelting_van = Kommunistiese Party van Duitsland en Sosiaal-Demokratiese Party van Duitsland
| afgestig_van =
| voorafgegaan =
| samesmelting_met =
| opgevolg = Party van Demokratiese Sosialisme
| nuusbrief = ''Neues Deutschland''
| hoofkwartiere = [[Berlyn]], [[Duitse Demokratiese Republiek]]
| studente_vleuel =
| jeugvleuel = ''Freie Deutsche Jungend'' (FDJ)
| ideologie = [[Kommunisme]], Stalinisme, Sosialisme, Marxisme–Leninisme
| nasionaal =
| internasionaal = Cominform
| kleure = Rooi
| webwerf =
}}
 
Die '''Sosialistiese Eenheidsparty van Duitsland''' ([[Duits]]: ''Sozialistische Einheitspartei Deutschlands'', kort '''SED''') was 'n politieke party wat in [[1946]] in die Sowjet-besettingsone van Duitsland gestig is. Onder politieke druk het twee partye, die Kommunistiese Party van Duitsland (KPD) en die Sosiaal-Demokratiese Party van Duitsland (SPD), saamgesmelt en in die volgende jare onder invloed van die Sowjet-besettingsmag verder ontwikkel tot 'n kommunistiese party met 'n party-apparaat waarin polities hoogs geskoolde lede 'n sentrale rol gespeel het.
 
[[Lêer:Flagge der SED.svg|thumb|links|Vlag van die SED]]
Aangesien feitlik alle staatsorgane deur SED-lede oorheers is, het die party vinnig tot 'n sogenaamde "staatsparty" ontwikkel sodat na die politieke stelsel van die latere [[Duitse Demokratiese Republiek]] (DDR), wat in [[1949]] geproklameer is, as "partydiktatuur" verwys word.