Verskil tussen weergawes van "Seks"

331 grepe verwyder ,  5 jaar gelede
+ Beeld
(kategorie)
(+ Beeld)
[[Beeld:Wiki-cowgirl.png|thumb|Heteroseksuele geslagsverkeer.]]
[[Beeld:Wiki-anal missionary.png|thumb|Homoseksuele geslagsverkeer.]]
 
:''Hierdie artikel handel oor die uitoefening van seksualiteit. Vir die Afrikaanse musiekgroep, sien [[Die Seks]].''
[[BeeldLêer:Wiki-cowgirl.png|thumb|Heteroseksuele geslagsverkeer.]]
[[BeeldLêer:Wiki-anal missionary.png|thumb|Homoseksuele geslagsverkeer tussen twee manne.]]
[[Lêer:Wiki-tribadism.png|thumb|Homoseksuele geslagsverkeer tussen twee vroue.]]
 
Die term '''seks''' (afgelei van die [[Latyn|Latynse]] ''sexus'' "geslag") verwys na die praktiese uitoefening van seksualiteit. In die algemene taalgebruik sluit die term seksuele handelings tussen twee of meer persone in, veral geslagsverkeer en ander vergelykbare seksuele praktyke, in bepaalde gevalle ook selfbevrediging ([[masturbasie]]).
Seksuele handelings is onderhewig aan die reg op seksuele selfbestemming, en in die meeste beskaafde lande word hierdie reg deur strafwette beskerm, wat 'n straf oplê vir mense wat nie-konsensuele geslagsverkeer en seksuele handelings soos verkragting uitoefen of probeer uitoefen.
 
{{saadjieSaadjie}}
 
[[Kategorie:Seks| ]]
 
{{Link FA|eu}}
[[bg:Пол]]
{{Link GA|fa}}
[[ca:Sexe]]
[[cs:Pohlavnost]]
[[da:Køn]]
[[de:Sex]]
[[en:Sexual intercourse]]
[[eo:Sekso]]
[[es:Sexo]]
[[fi:Sukupuoli]]
[[fr:Sexe]]
[[gl:Sexo]]
[[he:זוויג]]
[[ia:Sexo]]
[[id:Persetubuhan]]
[[it:Sesso]]
[[la:Sex]]
[[lb:Sex]]
[[nds:Sex]]
[[nl:Sekse]]
[[nn:Samleie]]
[[ja:性別]]
[[no:Seksualitet]]
[[pl:Płeć]]
[[pt:Sexo]]
[[ru:Секс]]
[[simple:Sex]]
[[sk:Sex]]
[[sl:seks]]
[[sv:Kön]]
[[tr:Cinsel ilişki]]
[[yi:סעקס]]
[[zh:性别]]