Verskil tussen weergawes van "29 Oktober"

14 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
(→‎Gebeure: Skakel)
== Gebeure ==
<!-- Haal slegs een beeld op 'n slag uit die kommentaar blok
[[ImageLêer:Raleigh.JPG|100px|Sir Walter Raleigh]]
[[ImageLêer:Turkey flag medium.png|100px|Flag of Turkey]]
[[ImageLêer:Raleigh.JPG|100px|Sir Walter Raleigh]]
[[ImageLêer:Ottoman Coat of Arms.jpg|100px|Coat of Arms, the Ottoman Empire]]
[[ImageLêer:W a mozart.jpg|100px|Wolfgang Amadeus Mozart]]
[[ImageLêer:Nasa_tickertape_apollo_19700915.jpg|100px|Ticker-tape parade]]
-->
[[Lêer:W a mozart.jpg|thumb|links|100px|W A Mozart]]
* [[1923]] – [[Kemal Atatürk|Mustafa Kemal Atatürk]] word die eerste [[President]] van die [[Turkye|Republiek van Turkye]], 'n nuwe nasie gestig op die oorblyfsels van die [[Ottomaanse Ryk]].
* [[1956]] – Die Suezkanaalkrisis begin: [[Israel]] val die [[Sinai]]skiereiland in en dwing [[Egipte|Egiptiese]] magte terug na die [[Suezkanaal]].
* [[1975]] – Genaraal [[Francisco Franco]] se 36-jarige bewind kom tot 'n einde met die aankondiging dat [[Juan Carlos I|Prins Carlos]] as voorlopige staatshoof van [[Spanje]] sal oorneem.
* [[1982]] – [[Lindy Chamberlain]] word in [[Australië]] skuldig bevind aan moord op haar nege-week-oue babadogter nadat 'n jurie haar bewering dat 'n [[Dingo]] die baba gevat het, verwerp.
* [[1998]] – Die [[Waarheid en Versoeningskommisie]] bied sy verslag oor gebeure onder [[Apartheid]] in [[Suid-Afrika]] aan.
Anonieme gebruiker