Verskil tussen weergawes van "Pous Eleuterus"

k
→‎Verering: skakel na martelaar
k (→‎Verering: skakel na martelaar)
 
== Verering ==
Dit is moontlik dat Eleuterus ‘n [[martelaar]] was. Hy word as heilige in die [[Rooms-Katolieke Kerk]] vereer. Sy feesdag is [[26 Mei]]. Hy is oorspronklik begrawe in [[Vatikaanstad]] naby [[Petrus]]. Later is liggaam oorgebring na die kerk [[San Giovanni della Pigna]] naby die [[Pantheon]]. In [[1591]] is sy stoflike oorskot opnuut verskuif na die kerk [[Santa Susanna]] op versoek van [[Camilla Peretti]] die suster van [[Pous Sixtus V]].
 
== Eksterne skakels ==
10 744

wysigings