Verskil tussen weergawes van "X-straal"

Geen grootteverandering nie ,  6 jaar gelede
Ai!
(Verbeter)
(Ai!)
[[Lêer:Radiografía pulmones Francisca Lorca.cropped.jpg|duimnael|300px|'n X-straalfoto van 'n persoon se longe.]]
 
'''X-strale''' is elektromagnetiese strale soortgelyk aan radio-, hitte- en ligstrale. Hulle is egter baie korter in golflengte en in staat om deur liggame of voorwerpe te dring wat opaak (ligondeurdringbaar) is. X-strale dek die volgende gedeelte van die [[elekromagnetieseeletromagnetiese spektrum]]: 30 EHz – 30 PHz golflengtes 0,01 nm – 10 nm.
 
X-strale is deur [[Wilhelm Röntgen]] bekend gestel.