Transistor: Verskil tussen weergawes

1 greep verwyder ,  7 jaar gelede
* Transistors is meer betroubaar en het 'n hoër ruheid as vakuumbuise.
* Transistors het 'n langer lewensduur.
* Daar is meer verskeidenheid van transistors deur die doteerings vlak van sperlaag, geometrie en tiepetipe halfgeleier materiaal te verander.
* Transistors het die vermoë om hoë stroom te hanteer.
* Transistors se werkverrigting is nie sensitief vir skok en vibrasie nie.